Het jy geweet?
Jou mes inhê vir iemand is ʼn Anglisisme vir iemand in ʼn ongunstige sin bejeën.
3 September 2011
Idioom: Iets doodluiters doen Betekenis: Iets kalm doen asof daar oënskynlik geen risiko aan verbonde is nie. Waar kom dit vandaan? Die Lutherane moes tydens…
2 September 2011
Woord:
Jantjie-sonder-erg
1 September 2011
Het jy geweet?
Die gebruik van af dag, af naweek en af tyd vir ʼn vry(e) dag/naweek/tyd is deesdae heel gebruiklik en aanvaarde Afrikaans.
31 Augustus 2011
Idioom:
Iets agterweë laat
30 Augustus 2011
Het jy geweet?
Die onderskeid wat tussen gebeurde en gebeure gemaak word is in ʼn hoë mate kunsmatig; gebeurde is trouens ʼn gemaakte vorm wat selde en veral in verhewe taalgebruik voorkom.
29 Augustus 2011
Woord:
Gebral
28 Augustus 2011
Idioom:
Van Skilla in Charibdis verval.
27 Augustus 2011
Het jy geweet?
Eenmaal beteken op ʼn sekere tydstip, by ʼn geleentheid in die verlede of in die toekoms
26 Augustus 2011
Woord:
Eendeweer
25 Augustus 2011
Idioom:
Aand (awend, saans) rood, môre water in die sloot
24 Augustus 2011
Idioom: ʼn Bloukous wees Betekenis: ʼn Geleerde vrou wat nie veel trek aan huishoudelike sake het nie Waar kom dit vandaan? In die 15de eeu…
23 Augustus 2011
Het jy geweet? Jou merk maak, en merk my woorde is Anglisismes vir naam maak, presteer, jou onderskei, en let op my woorde onderskeidelik.
22 Augustus 2011
Woord: Kets Betekenis: Nie afgaan of ontsteek nie; weier – van ʼn vuurwapen, enjin gesê: Sy geweer het gekets. My motor kets as dit koud…
21 Augustus 2011
Idioom: My oupa se hond en sy oupa se hond het saam aas weggesleep. Betekenis: Ons is baie ver langs familie.
20 Augustus 2011
Het jy geweet? Alhoewel die uitdrukking eintlik te kus en te keur is, het die gebruik van die uitdrukking te kies en te keur sterk…
19 Augustus 2011
Wat is jou mening oor die hedendaagse Afrikaans wat die tieners op sosiale netwerke besig?
18 Augustus 2011
Woord: Juts Betekenis: Deftig, trots, spoggerig: Ewe juts ry. My kar en pêre is juts ek sit juts / en… ek ry juts (Boerneef). Ongeërg:…
17 Augustus 2011
Idioom: Iemand beduie hoeveel blou boontjies vyf is Betekenis: Iemand berispe Waar kom dit vandaan? Blou boontjies het reeds in Nederlands die betekenis van “koeëls”…
16 Augustus 2011
Het jy geweet? Wanneer jy na al die afleweringe van ʼn tydskrif of ander publikasie wat in een jaar verskyn het, verwys, is volume Anglisisties….