“Die beweerde slagoffers se identiteit is bekend gemaak en sonder hul toestemming gebruik.”
Agt vissermanne vermis toe boot omslaan
“Die golwe het veroorsaak dat die omgeslaande boot ʼn paar keer omgerol het en ooggetuies kon sien hoe ʼn oorlewende uit die boot uit klim.”
Nuuskommentaar: Waarmee is die SAKP nou besig?
Of is die dreigemente om meer op sy eie bene te staan en selfs aan verkiesings deel te neem ’n poging om die ANC met ’n blufspel af te pers?
Man vas vir ouma se moord
ʼn 26-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy 77-jarige ouma.
Dwelms in sjampoebottels op OR Tambo gevind
In die bottels was daar ʼn soort wit room wat baie vinnig opdroog en in poeier verander sodra dit droog is.
Man sterf toe motor teen boom bots; nog 1 beseer
Meganiese toerusting is gebruik om die jong man in die passasiersitplek uit die wrak te bevry.
Baba lewend in asblik gevind
Volgens ʼn woordvoerder van Netcare 911 was die plasenta steeds aan die baba vas.
Fort Beaufort polisiestasie dán weer oop
Die Fort Beaufort polisiestasie in die Oos-Kaap sal binnekort weer oopgestel word.
Man (64) vas vir kinderpornografie
ʼn 14de verdagte (64) het in die Johannesburg-landdroshof verskyn op aanklagte van die besit en verspreiding van kinderpornografie en verskeie toerusting wat gebruik is om die pornografie te deel.
Tshwane-polisie slaan toe op tientalle misdadigers
ʼn Menigte verdagtes is die afgelope 48 uur in die sentrale omgewing van Tshwane vasgetrek.
Twee verkool in Jhb-nedersetting
Twee verkoolde liggame is Sondagoggend in ʼn Johannesburgse plakkershut aangetref.
Eskom: ‘Ons is nie bankrot’
Eskom het berigte in die media dat dié kragreus bankrot is, verwerp.
Meisie (5) brand ernstig met kookwater
“Toe ons paramedici by die toneel opdaag, het hulle gesien die meisie het ernstige brandwonde aan haar maag en rug opgedoen.”
Vier dood, drie beseer toe motor en vragmotor bots
Vier mense, waaronder ʼn jong kind, is dood en drie ander beseer toe ʼn motor en ʼn vragmotor gebots het.
Partye sê oor geheime stemming
Baleka Mbete, speaker van die nasionale vergadering het nege van die 13 politieke partye wat in die parlement verteenwoordig word, bedank vir hul bydraes oor of die mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma in geheim moet geskied of nie.
Dís hoekom hy aansoek teenstaan
Tyron Seale, Ramaphosa se woordvoerder het gesê dít is die rede hoekom Ramaphosa die aansoek van AfriForum, die Quaker Vredesentrum en die FW de Klerk-stigting teengestaan het.
Ramsay moet bontstaan ná voorval by Londense restaurant
Gordon Ramsay, die beroemde sjef is nie skaam om die tekortkominge van ander uit te wys op sy televisieprogramme nie, maar hy moet nou self bontstaan ná daar ʼn enorme gesondheidsrisiko by een van sy restaurante ontstaan het.
Voetganger kritiek ná motor hom tref
Volgens Siddall het die man verskeie frakture opgedoen en moes hy per mediese helikopter na die Chris Hani Baragwanath-hospitaal gehaas word vir verder mediese behandeling.
SAKP wil verkiesing betwis
Die SAKP, Cosatu en die burgerlike organisasie Sanco het die ANC en pres. Jacob Zuma se leierskap onlangs skerp gekritiseer.
‘Kerke moet weerstand bied teen korrupsie’
“Die grondslag van die stryd teen korrupsie begin egter by individue as deel van ʼn gemeenskap.”