Ave Maria/Halleluja is dié jaar by die KKNK te sien.
KKNK gaan kook!
Die Huisgenoot-Musiekplaas het vanjaar ’n propvol program by die ABSA KKNK.
Antiekmark by Voortrekkermonument
Die Voortrekkermonument bied hierdie jaar op Menseregtedag, Woensdag, 21 Maart van 09:00 tot 15:00 op die dak van die groot Amfiteater, weer hul gewilde antiek- en versamelaarsmark aan.
Die rebellie van Lafras Verwey
“Die rebellie van Lafras Verwey” vertoon tans by die US Woordfees.
“Werkloosheid is ʼn avontuur. Dit onderskei man van muis. Drink of droom.”
“Buitepos” van Rachelle Greef wys tans by die US Woordfees. Lees die resensie hier.
Kaartjies verkoop soos soetkoek vir US Woordfees
Kurt Darren en Koos Kombuis; Chris Chameleon en Kaleidoskoop; en Karen Zoid en Zolani Mahola is van die kunstenaars wat vanjaar saam op die verhoog te sien is.
Atterbury Teater: Wen kaartjies na Jannie du Toit se vertoning
Jannie du Toit vier sy veertig jaar van passie vir Afrikaanse musiek met ’n landwye konserttoer. Drie Maroela Media-lesers kan dubbelkaartjies na sy vertoning losslaan!
Volmaanpiekniek by die Taalmonument
Piekniekliefhebbers moenie die maandelikse volmaanpiekniek by die Taalmonument op Paarlberg op Vrydag 3 Februarie en Saterdag 4 Februarie misloop nie. Dié pieknieks is gewild onder plaaslike inwoners én oorsese besoekers, wat veral die sonsondergang en naguitsig van die vallei geniet.
Stef Bos – Vuurvlieg
Stef Bos eindig sy solo toer waar hy dit begin het: in die Paarl.
Stille nag, heilige nag
Stille nag, heilige nag, alles rus; …soete hemelse rus!
Volmaanpiekniek met Kersvader
Kinders wat nie meer langer kan wag om vir Kersvader te ontmoet nie, kan ’n vroeë Kersfees kom beleef tydens die volmaanpieknieks by die Taalmonument in die Paarl op Vrydag 9 en Saterdag 10 Desember.
Oupa Rock
CP Vermaak Paul Vermaak, oud-leerling van Hoërskool Randburg (2002), het in September vanjaar sy debuut album Oupa Rock onder die naam, CP Vermaak uitgereik. Paul…
Kersliggies in Adderleystraat skop Kaapse feesseisoen af
Die Kaapse feesseisoen word Sondag 4 Desember afgeskop wanneer die kersliggies in Adderleystraat aangeskakel word as deel van ‘n konsert en karnavalparade.
Shavonne wen Basta!-luisteraarsgunsteling
Shavonne de la Fontaine se liedjie, “Ons wonderlike land”, is die wenner van die Basta!-luisteraarsgunstelingkompetisie wat op Maroela Media aangewys is.
Video: Platteland is treffer by die loket
Die Afrikaanse musiekrolprent, Platteland, wat Vrydag in teaters begin draai het, is ʼn treffer by die loket.
Hartklop
Pierre Vigoureux Van die begin af kon mens sien dat Pierre Vigoureux ‘n sanger in sy hart is. Op vyfjarige ouderdom begin hy solo optredes…
Grootste treffers sover
Nicholis Louw Hulle noem hom SA se Poprockridder! Dit is die Ritmegeneraal Nicholis Louw. Hier is sy grootste treffers sover: die gewildheidsvrug van sewe ryp,…
NRG
NRG Die vier latte van die opwindende nuwelingstingelbênd NRG gryp die ritme met vuurwarm verleiding! Dink net: ‘n Toonaangewende, kommersiële popgroep soos Westlife en ‘n…
Grootste treffers
Fredi Nest Die SAMA-bekroonde sanger en liedjieskrywer Fredi Nest bied ‘n spogalbum met 40 trefferliedjies wat sy loopbaan as liedjieskrywer en sanger omlyn. Dit is…
Jy sal dit nie glo nie!
Die Kaapse Affodille dames boereorkes Jy sal jou oë nie glo nie! Jou ore ook nie! Maar, as jy hulle eers gesien en na hulle…