Lt.kol. Charl Kinnear het Vrydagoggend net na 10:00 sy laaste boodskap aan sy vrou, Nicolette, gestuur en het sekondes voor hy doodgeskiet is nog met sy een seun gepraat.
Soekresultate vir: charl Kinnear
‘Waar was Kinnear se polisiebeskerming?’ – Cele
Minister Bheki Cele het Saterdag lt.kol. Charl Kinnear se gesin besoek. Dié gesin het al voor Kinnear se moord vir hul lewens gevrees.
Charl Kinnear: Polisie sal ‘nie rus’ tot moordenaar vasgetrek is
Bheki Cele, minister van polisie, is tans onderweg na die Wes-Kaap om Kinnear se familie te besoek.
Hoë van teenbende-eenheid doodgeskiet
Hy het verskeie hoëprofielsake ondersoek wat figure uit die bende-onderwêreld ingesluit het.
Wes-Kaapse offisier se gesin ‘leef in vrees’
“Jy weet nie wat hulle kan doen nie. Jy weet nooit wie gaan hulle teiken nie, my of Charl of my kinders.”
Man sterf tydens skietery in Kaapstad
Die skietery het Sondagaand naby die N1 uitgebreek.
Fleur du Cap-benoemings: ‘King Kong’ neem voortou
Talle van Suid-Afrika se voorste teatername pronk vanjaar weer op die benoemingslys vir die 52ste Fleur du Cap-teaterpryse was pas bekend gemaak is.