Die blitspatrollie het ook drie beweerde kapers vasgetrek nadat hulle teen ʼn muur vasgejaag het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "blitspatrollie"
Verdagte dood tydens skietvoorval
Die verdagtes het die wit Toyota Corolla by ʼn vulstasie in Centurion gekaap.
Video: Blitspatrollie haas na misdaadtoneel
Het jy al ooit gewonder hoe dit voel om saam met die polisie se blitspatrollie na ‘n misdaadtoneel te haas deur teen ‘n hoë spoed deur die verkeer te vleg?
Polisie skiet vermeende dief dood
Polisiebeamptes het ʼn vermeende dief Dinsdag in Orlando East, Soweto, doodgeskiet toe hy ʼn vuurwapen op hulle gerig het.
Secunda-polisieman in vroeë oggendure doodgeskiet
Die Mpumalanga-polisie is op soek na inligting wat tot die suksesvolle inhegtenisname kan lei van die “gruwelike en barbaarse oortreders” wat Donderdagoggend ʼn polisiekonstabel van Secunda met ʼn hoëkaliber-vuurwapen doodgeskiet het.
Foto: PTA-blitspatrolliebeampte sterf ná vragmotor teen polisiekar bots
Sersant Jacobus Andries Booysens (35), ʼn beampte van die Pretoria-blitspatrollie, is Maandagaand dood nadat ʼn vragmotor teen sy diensvoertuig gebots het.