Ons gesels met die jong Afrikaanse skrywer, Bernette Bergenthuin oor haar nuwe roman, Als oor Kop, en kuier saam met Bobby van Jaarsveld om meer uit te vind oor die verhoogproduksie, Droomkind – Die Storie van Josef.
Alles vir die sleutelwoord "Bobby van Jaarsveld"
Allegaartjie 2 – Program 128
Amalia Verbeeck vertel van die skakel tussen musiek en wiskunde. Inge Strydom vra Bobby van Jaarsveld en Marilyn Ramos om ʼn geheim of twee te verklap. Ons gesels ook met Liesl du Plessis van GroupBeat wat ʼn tromsirkel gebruik om stres in die werksplek te verlig.
Foto: Slang sluk vlakvark glo heel in
Gebruikers van sosiale media trek die egtheid van ʼn foto, wat die sanger Bobby van Jaarsveld Saterdag op sy Facebook-blad geplaas het, in twyfel.
Agter die skerms van ‘Jy is my Liefling’
Na die suksesvolle rolprent, Liefling die movie, kan aanhangers nou uitsien daarna om dit op die verhoog in die Staatsteater te sien.
5 Minute met Bobby van Jaarsveld
Hy sing, speel toneel en het vanjaar vier Ghoema-toekennings huis toe gevat. Ons het bietjie met Bobby van Jaarsveld gesels oor sy Afrikaanse gunstelinge.
Allegaartjie 2 – Program 65
In vandag se Allegaartjie vertel Hans du Plessis watter André P Brink boeke jy moet lees. Pieter-Dirk Uys gesels oor sy nuwe interaktiewe verhoogproduksie, waar jy die aand se stories kan kies, en ons kuier saam met die gewilde Bobby van Jaarsveld.
Bobby van Jaarsveld se tweede seuntjie is gebore
Die bekende sanger, Bobby van Jaarsveld en sy vrou, Annatjie, se tweede kind is Donderdagmiddag gebore.
Foto’s: Duisende stap teen geweld in Pretoria
“Die regering is óf doof, óf hulle vee hulle g*tte aan ons af. Ek dink dit is albei. Of ek dink hulle weet nie waar hulle is nie, hulle is oorweldig. Ons vra dus net ʼn bietjie mag terug om onsself te mag help.” – Steve Hofmeyr