Die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se klubligas kry aanstaande seisoen `n nuwe aanskyn blykens die bepalings wat Donderdag deur die bond uitgereik is.
Alles vir die sleutelwoord "GLRU-liga"
‘Stoomroller’ getroef vir 1ste beker in 24 jaar
Germiston Simmer moes Saterdag `n “stoomroller” troef om sy eerste beker in 24 jaar te wen.
GLRU-liga: UJ wen sewende titel in tien seisoene
Die Universiteit van Johannesburg (UJ) het Saterdag die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagbeker die sewende keer in tien seisoene gebuit.
GLRU-liga: Simmer in eerste finaal sedert 1992
Germiston Simmer se eerste span speel Saterdag in sy eerste eindstryd sedert 1992 wanneer hy Diggers, die huidige houer, op Wits se veld om die Senior Grootuitdaagbeker pak.
OP, KZN, Leeus: minstens twee nuwe kampioene
Sowel die Oostelike Provinsie se Grootuitdaagbeker as KwaZulu-Natal se Murraybeker kry vanjaar `n nuwe baas.
GLRU-liga: Pirates-halfeinde beloof toprugby
Saterdag se halfeindstryde op die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Wessportterrein in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se reeks om die Pirates-grootuitdaagbeker belowe om toprugby op te lewer.
Witsies se derde span gewis nie haan van kampus
Die Universiteit van die Witwatersrand se derde span is gewis nie die gewildste op die kampus in Milnerpark nie.
GLRU-liga: naelbytrugby in die pylvak
Rugbykykers in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagliga se Top6 word op lekker naelbytrugby in die pylvak van die reeks getrakteer.
GLRU-liga: Pirates-punteleer lyk nie aldag so
Die punteleer van die Goue Leeus-rugbyunie se Pirates-grootuitdaagreeks lyk nie aldag soos vandeesweek nie.
GLRU-liga: Pirates slaan Wits terug
Pirates, die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Goue Beker-span, het Saterdag Wits se poging om tussen die topvier in die bond se Pirates-grootuitdaagliga te eindig ietwat teruggeslaan.
GLRU-liga: Pirates steek Pukke verby
Pirates het die NWU Pukke verbygsteek in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se reeks om die Pirates-grootuitdaagbeker.
GLRU-liga: Wanderers sorg vir skok in Pirates
Die sesde geplaaste Wanderers het Saterdag vir `n eersterangse opskudding in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks gesorg.
Regstel én bak staan vir Johannesburg Polisie
Dis Saterdag regstel én bak staan vir Johannesburg Polisie.
GLRU-liga: studente oordonder nie weer liga
Die studenteklubs oordonder nie weer die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagliga in die mate wat dit verlede jaar die geval was nie.
GLRU-liga: Wits kan sake vanjaar omkrap
Soos dinge nou lyk, kan Wits vanjaar sake in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagliga omkrap.
GLRU-liga: reuse-tellings weer aan die orde
Die mededingende tellings wat die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks die afgelope paar weke gekenmerk het, moes Saterdag weer vir `n paar wegholseges plek maak.
GLRU: Polisie pak Raiders met flank op senter
Johannesburg Polisie het twee veranderings aangebring in die span wat teen Pirates verloor het vir sy eerste kragmeting in baie jare teen Raiders Saterdag in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks.
GLRU-liga: 3 stryde ten bloede in Piratesliga
Drie stryde ten bloede toe het Saterdag se rugby in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se reeks om die Pirates-grootuitdaagbeker gekenmerk.
GLRU-liga: Teine het 11 jaar op dié dag gewag
Elf jaar het Randfontein op dié dag gewag – o, en was dit `n soete oorwinning!
GLRU-liga: Raiders lyk weer lus vir Goue Beker
Raiders se stewige vertoning Saterdag teen die Varsitybekerhouer se naasbestes toon hy kan weer `n sterk aanspraakmaker op deelname aan die reeks om die Goue Beker wees.