Die vier het in die hof verskyn in verband met ’n kontrak van meer as R1,2 miljard en bewerings dat hulle ook met oorsese vakansies en huisopknappings beloon is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Palm Ridge"
Juffrou lê kinders swye op oor ‘molestering’
Die juffrou het hulle na bewering daarteen gewaarsku om hul ouers van enige beweerde misbruik te vertel wat die veiligheidsbeampte hulle aangedoen het “omdat die skool die saak sou hanteer”.
Sindikaatlede kry 60 jaar vir gewapende rooftogte
Die sindikaat het minstens 12 gewapende rooftogte op Springs, Devon en Kinross uitgevoer.
Met jou hulp kan ‘SolarTurtle’ gratis krag aan skool verskaf
Die stigters van ʼn innoverende sonkrag-aangedrewe mini-kragstasie, die SolarTurtle, het Donderdag ‘n beroep gedoen op Suid-Afrikaners vir skenkings wat kan help om ʼn elektrifiseringsprojek by ʼn behoeftige skool in ʼn informele nedersetting te voltooi. Die kragstasie sal die skool kosteloos optimaal van elektrisiteit kan voorsien.
Tweeling help om sussie se verkragter skuldig te bevind
Sewejarige tweelingdogtertjies se getuienis het daartoe bygedra dat ‘n man skuldig bevind is aan die verkragting van hulle driejarige sussie, het The Star Donderdag berig.
Bewerings van liefdesdriehoek en aanranding in Mdluli-klagstaat
Richard Mdluli, geskorste hoof van die misdaadintelligensie-eenheid, het glo tussen 1997 en 1999 tot die uiterste gegaan om uit te vind waar sy voormalige minnares en haar man wegkruip.
Gevangenes by hof geskiet toe hulle probeer vlug
Drie gevangenes is Donderdag geskiet en gewond nadat hulle probeer het om by die Palm Ridge-landdros uit aanhouding te ontsnap.