Selfs al bedank die president sal die raaisel rondom bemagtiging bly voortduur, skryf dr. Anthea Jeffery.
Alles vir die sleutelwoord "SAIRR"
Die ANC oor grond, in hul eie woorde
Frans Cronje van SAIVR se vertolking van die aanhalings, veral dié van mnr. Mthembu aan Netwerk24 soos op 5 Maart geplaas, is dat daar binne die ANC geen werklike konflik oor grond bestaan nie.
Frans Cronjé: ‘Terwyl almal Gordhan se begroting prys wil ek verskil’
“Talle politici en analiste wil dit nie hoor nie, maar die regering het die ekonomie se vermoë om inkomste te genereer uitgeput.”
Grondhervorming is ʼn politieke set
Die feit is dat dit vir die ANC nie oor die opbou van swart mense gaan so veel as wat dit gaan oor die sentralisering van mag in die ANC-beheerde staat nie – ʼn punt wat Dlodlo onbedoeld openbaar wanneer sy dit betreur dat die staat “slegs” 14 uit elke 100 hektaar grond in die land besit.
Die tegnologie van idees en die gevaar van vals persepsies
Die verdraaiing van feite, soos hierbo, skep valse persepsies onder mense wat aanleiding gee daartoe dat die regering se fel maatstawwe vir regstellende aksie geregverdig is en selfs groter ondersteuning behoort te geniet namate dit al hoe meer aanvaar word.
Die ‘Haatspraak’-konsepwet: Onnodig, ongrondwetlik en heel moontlik baie skadelik
Die beste manier om rasbewustheid en rasvyandigheid te verminder, is vir die ANC om ondubbelsinnig die Grondwet se stigtingswaarde van nie-rassigheid te omarm, skryf dr. Anthea Jeffery.
Hoe duur is universiteitstudie werklik?
Dit is waar dat dit duurder geword het om te studeer. Gegewe die ekonomiese vooruitsigte van Suid-Afrika lyk dit onwaarskynlik dat die staat baie meer kan bydra tot hoër onderwys. Dit beteken dat klasgeld in die toekoms by openbare universiteite sal moet styg.
Doodstraf: Wonderkuur vir misdaad in SA?
Was dit ʼn fout om die doodstraf in Suid-Afrika af te skaf? Kan ʼn argument gemaak word vir die herinstelling van die doodstraf?
SAIRR versoek Zuma om Onteieningswetsontwerp te wysig
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR) het ʼn beroep gedoen op pres. Jacob Zuma om nie die omstrede Onteieningswetsontwerp te onderteken nie, maar eerder na die Nasionale Vergadering terug te verwys.