Stefan Hepburn, die man wat in Februarie 2017 ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog doodgeskiet het, is Dinsdag in die streekhof in Modimolle (Nylstroom) gevonnis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stefan Hepburn"
Jagongeluk-saak: Bemiddeling misluk
Stefan Hepburn, die man wat van strafbare manslag aangekla word nadat hy ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog glo per ongeluk doodgeskiet het, het vandeesweek weer in die Modimolle-streekhof verskyn.
Nuwe rigting vir jagongeluk-saak
Hepburn het verlede week weer in die Modimolle-streekshof in Limpopo verskyn waar die hof gehoor het die direkteur van openbare vervolging het gereageer op vertoë wat Hepburn se regspan aan die kantoor gerig het.
Nog geen duidelikheid oor jagongeluk-saak
Stefan Hepburn word aangekla nadat hy ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog glo per ongeluk doodgeskiet het.
Wending in jagongeluk-saak
Die verhoor van Stefan Hepburn, die man wat van strafbare manslag aangekla word nadat hy glo per ongeluk ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog doodgeskiet het, het nie Dinsdag begin soos verwag nie.
Jagongeluk-saak: Verhoordatum binnekort bepaal
ʼn Woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het bevestig die aanklag van moord teen Hepburn is intussen na strafbare manslag verander.
‘Jagongeluk’-saak: Man weer in hof
Stefan Hepburn, die man wat op aanklag van moord teregstaan nadat hy glo per ongeluk ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog doodgeskiet het, het Donderdag weer in die Modimolle-landdroshof in Limpopo verskyn.
Sendeling vas ná hy plaaswerker glo per ongeluk skiet
Twee weke nadat Stefan Hepburn op borgtog vrygelaat is nadat ʼn plaaswerker doodgeskiet is toe Hepburn bosvarke gejag het, verskyn nog ʼn man Vrydag in ʼn Limpopo-hof nadat ʼn plaaswerker in die kop geskiet is toe die man op blouapies geskiet het.
‘Jagongeluk’: Man hoor oor borgtog
Uitspraak is Vrydag gelewer in die borgtogaansoek van Stefan Hepburn, die man wat op aanklag van moord tereg staan nadat hy glo per ongeluk ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog doodgeskiet het.
‘Jagongeluk’: Beskuldigde se weergawe betwis
“Daar is geen bewyse dat ʼn moord met voorbedagte rade gepleeg is nie. Al die bewyse dui op ʼn tragiese ongeluk,”
‘Jagongeluk’-moordsaak: Getuies glo bang om verklarings te gee
Die staat het aangedui dat hy beplan om nog ʼn getuie te roep om in die borgtogaansoek te getuig.
Jagongeluk-saak: ‘Dis wat daardie aand gebeur het’
Hepburn se regsverteenwoordiger het Hepburn se verklaring aan die hof voorgelees waarin hy sy weergawe van die gebeure op 11 Februarie voorhou.
‘Jagongeluk’: Beskuldigde die naweek agter tralies
Stefan Hepburn, die man wat op ʼn aanklag van moord tereg staan nadat hy na bewering ʼn plaaswerker tydens ‘n jagongeluk op ʼn plaas buite Modimolle in Limpopo doodgeskiet het, het vandag vlugtig in die landdroshof verskyn.
‘Jagongeluk’: Talle betogers by hof
Betogers het glo Maandag tydens Stefan Hepburn se vorige hofverskyning op hom gespoeg.
Man weer in hof ná werker in ‘jagongeluk’ sterf
Die man wat na bewering ʼn plaaswerker doodgeskiet het omdat hy hom in die donker vir ʼn bosvark aangesien het, sal weer vandag in die Modimolle-landdroshof in Limpopo op aanklag van moord verskyn.
Man in hof wat glo plaaswerker doodskiet
Stefan Hepburn (39) het Maandag in die Modimolle-landdroshof in Limpopo verskyn nadat hy na bewering ʼn jong plaaswerker tydens ʼn jagongeluk doodgeskiet het.