Suzelle DIY het pas ʼn nuwe video uit vir almal wat daarvan hou om kreatief te wees.
Alles vir die sleutelwoord "Suzelle DIY"
[Video] Piesang-en-karamelspringmielies-smoothie
Suzelle DIY het ʼn gesogte gas in haar jongste video.
Video: Tuingereedskap – Só skep jy orde
Suzelle DIY het so pas ʼn nuwe video vrygestel! In dié video wys sy jou hoe om jou tuingereedskap op ʼn kreatiewe manier netjies bymekaar te hou.
[Video] Suzelle en Helen Zille leer water spaar
Die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, is in ʼn nuwe skreeusnaakse video oor waterbesparing saam met die DIY-ghoeroe, Suzelle, te sien soos nog nooit vantevore nie.
[Video] Só maak jy ʼn lugverkoeler
As die hitte net te veel raak vir jou, kyk Suzelle DIY se jongste video oor hoe om jou eie lugverkoeler te maak.
[Video] Hartvormige vla-en-roomtert
Suzelle wys jou hoe om Valentynsdag meer spesiaal te maak met dié heerlike tert. Kyk net hoe maklik is dit!
[Video] Wenke vir jou kind se rugsak
Met die nuwe skooljaar wat aanbreek, gee Suzelle DIY ʼn paar nuttige wenke vir jou kind se rugsak.
[Video] Maak ʼn nagereg-Kersboom nes Suzelle DIY
Kersfees is dikwels ʼn tyd vir die hele familie om bymekaar te kom. Dit veroorsaak nie net choas in die huis nie, maar verg ook goeie beplanning om te verseker dat jou Kersvakansie glad verloop omdat almal se persoonlikhede en smake so verskil.
[Video] Só maak jy ʼn Kersklapper
Kersvader en een van sy rendiere het by Suzelle DIY gaan kuier. Dié twee wys jou hoe om oulike klappers te maak vir die feestyd.
[Video] Suzelle in Amsterdam
Dit lyk of Suzelle DIY ʼn bietjie met verlof is, want dié wenk-foendi bevind haarself in Amsterdam.
Boek: Suzelle DIY – Die boek
Die boek gee ’n humoristiese kykie op doen-ditself waar dinge meestal reg, maar ook verkeerd kan loop.
[Video] Ideaal vir braaidag
As jy môre gaan braai moet jy beslis na Suzelle DIY se jongste video kyk. Sy het spesiaal ʼn video gemaak met die oog op Erfenisdag en wys jou ʼn kreatiewe manier om boerewors voor te sit.
[Video] Só maak jy biltong
Daar is min Suid-Afrikaners wat nie lief is vir biltong nie. Daarom wys Suzelle DIY jou hierdie week hoe om jou eie biltong te maak. Sy leer jou selfs om jou eie boks te bou waarin die biltong kan droog word.
[Video] Só raak jy fiks
Aanhangers van Suzelle DIY sal bly wees om te hoor dat sy vandeesweek nog ʼn video geplaas het.
[Video] Maak ʼn bankie uit sementblokke
Suselle DIY wys jou hoe om onooglike sementblokke in ʼn pragtige bankie vir jou tuin te verander.
[Video] Resep: Gebraaide piesang met brandewyn
Jy kan ook na Suzelle DIY se video kyk om te sien hoe dié gereg gemaak word.
[Video] Hoe om gebraaide piesang met brandewyn te maak
Suzelle DIY gee gereeld handige wenke oor ʼn verskeidenheid van dinge en soms kry sy ʼn gasaanbieder om te help met dié wenke.
[Video] Só ruim jy maklik op
Suzelle DIY bied gereeld handige wenke en in hierdie video gee sy jou ʼn paar idees hoe om van oortollige eiendom in jou huis ontslae te raak as jy bietjie wil opruim.
Video: Jou eie beurtkrag-oorlewingspakkie
Teen hierdie tyd is beurtkrag nie meer ‘n vreemde konsep vir enige Suid-Afrikaner nie. Suzelle DIY deel in hierdie video, op haar eie pittige manier, ‘n paar wenke hoe jy jouself kan voorberei op beurtkrag.
Video: Maak ʼn pizza met ʼn blomkoolbasis
Suzelle DIY en prof. Tim Noakes verduidelik in hierdie video hoe jy ʼn pizza met ʼn blomkoolbasis kan maak – indien jy dalk koolhidrate wil vermy.