Die Mededingingskommissie het vandeesweek op 13 persele van sewe groot vleisverskaffers toegeslaan in sy ondersoek na prysvasstelling en handelstoestande in die bedryf.
Alles vir die sleutelwoord "verbruikers"
Gewone taal vir verbruikers
Verbruikersorganisasies waarsku verbruikers dikwels om niks te teken as hulle dit nie gelees het nie en navorsing het al bewys dat baie verbruikers nie die ooreenkomste of kontrakte wat hulle teken, lees of verstaan nie.
Só beskerm die wet jou teen misleidende advertensies
Verbruikers kla dikwels dat advertensies onwaar is of dat winkels goedere adverteer wat nie beskikbaar is nie. Gewoonlik laat mense die saak maar daar, maar verbruikers kan hulself en alle ander verbruikers beter beskerm indien hulle hul regte volgens die Wet op Verbruikersbeskerming uitoefen en daaroor kla.
Oppas as jy jou motor verpand
Verbruikers moet uiters versigtig wees vir skemas waarin hul voertuie en eiendom as sekuriteit gebruik word, omdat hulle die risiko loop omdit te verloor indien hulle nie betaal nie.
Verbruikerskommissie begin vakansieklubs ondersoek
“Ek dink dit is walglik dat die leiers van hierdie bedryf hulle vir so lank kan blind hou vir die onophoudelike pyn en lyding van verbruikers.”
Sosiale media, reputasie en die impak op ondernemings se inkomste
Boikotte wat op sosiale media gedryf word kan beslis ʼn negatiewe impak op ʼn onderneming se winsgewendheid hê, maar kenners is verdeeld oor presies hoe blywend die impak vir ʼn maatskappy sal wees.
Só beskerm die Nasionale Kredietwet jou
Wanneer jy oor ʼn kredietooreenkoms wil kla, moet jy eers by die kredietverskaffer self kla. Indien jou klagte nie opgelos word nie, kan jy kla by die Nasionale Kredietreguleerder.
Edcon hef klubgelde onwettig, sê Tribunaal
Edcon het miljarde verdien uit die klubgelde wat gehef is op rekeninge wat by Edgars en Jet geopen is, skryf Ina Opperman.
Wanneer kompleksdrome kompleksnagmerries word
Daar is verskeie aspekte wat jy moet oorweeg voordat jy ‘n ooreenkoms teken vir ‘n plek in ‘n woonplek in ‘n kompleks.
Waarborg dat jy die waarborg verstaan
Ina Opperman verduidelik wat waarborge, “warranty” en “guarantee” behels.
Gebruikte motors: nagmerrie of seën?
Gebruikte motors is wel goedkoper, maar dikwels raak goedkoop duurkoop wanneer dit oneindige probleme begin gee, skryf Ina Opperman
Huisverbeterings hoef jou nie oud te maak nie
Die meeste verbruikers wat al huisverbeterings laat doen het, sal ʼn hele paar staaltjies kan vertel oor alles wat verkeerd kan loop.
Hoe rommelstatus jou sak raak
Die vraag op almal se lippe is nou: Hoe gaan die afgradering die verbruiker se beursie raak?
Hoe lojaal is jou lojaliteitsprogram?
Verbruikers het dikwels meer kaarte vir lojaliteitsprogramme as wat hulle plek in hul beursies het.
Verbruikersregte met elektroniese transaksies
Verbruikers gebruik die digitale wêreld toenemend om goedere en dienste te koop.
Verbruikersbeskerming vir kompetisies
Almal van ons wil graag ‘n kompetisie wen en wegstap met ‘n lekker motor of ‘n vakansie.
Ford, kommissie gekap in parlement
“Ons kan nie net vir iets rampspoedigs wag om te gebeur voordat ons optree nie.”
Verbode gedrag: Wet op Verbruikersbeskerming
Handelaars mag nie weier om koepons of koopbewyse te aanvaar wat nog geldig is nie.
Beter verbruikersbeskerming vir kredietlewensversekering
Verbruikers wat aansoek doen vir krediet steur hulle gewoonlik nie veel aan die bedrag wat hulle moet betaal vir kredietlewensversekering nie. Dis gewoonlik nie ʼn…
Kla so reg
Kla by die regte mense. Dit help nie jy kla by die rakpakker omdat die melk nog op die rak is na die vervaldatum nie.