Die voortgesette gebruik van Engels-eentalige skeidsregters in internasionale rugby word bevraagteken deur `n Amerikaanse rugbyskrywer.
Lees meerAlles vir Woensdag 8 Februarie 2017
Kapenaars kan net dán swem
Die stad Kaapstad het die bedryfsure van sy munisipale swembaddens verander weens die strenger waterbeperkings wat tans geld.
Nuwe minimum loon vasgestel; dán van krag
“Die minimum loon is nie ʼn leefbare loon nie, maar ʼn stap in die rigting van inkomstegelykheid in Suid-Afrika. Die ooreenkomste is die uitkoms van nagenoeg twee jaar se onderhandelinge.”
Twee op borgtog weer vas ná string misdade
Twee mans wat van ontvoering aangekla word en op borgtog vrygelaat is, is weer in hegtenis geneem nadat hulle glo by ʼn string ander misdade, insluitend moord, betrokke was.
Joost se gedenkdiens uitgesaai
Die gedenkdiens van Joost van der Westhuizen wat Vrydag op Loftus Versfeld in Pretoria gehou word, sal uitgesaai word.
Modelbaas hoor sy lot
Uitspraak is Woensdag gelewer in die saak van Dawie de Villiers, die Johannesburgse modelagentskapbaas wat teregstaan op verskeie aanklagte wat verkragting, seksuele aanranding en die besit van kinderpornografie insluit.
ToekomsVenster: Nog ʼn onwaarskynlike kandidaat soos Ester
Ons kyk soms met minderwaardige oë na die min en die bietjie wat ons hét en ís. Die verhaal van Ester bevry ons hiervan. Want dikwels, as ons agter die skerms kyk, sien ons iets dieper en kragtiger raak in ons lewens.
Egpaar in hof ná gru-moord
Die egpaar wat in ʼn begraafplaas in hegtenis geneem is ná die gru-moord op Wilfred Edward Ernsting (54), het Woensdag in die Hennenman-landdroshof in die Vrystaat verskyn.
Stories agter die sprokies
“ʼn Hewige donderbui het oor die dorp uitgesak en rukwinde het erg aan die markiestent se dak en vensters geruk. Ek het gedink dis my einde en het skoon hardop begin bid.”
Motor laat Tafelberg brand
Tafelbergweg is vir verkeer gesluit en bedrywighede by die sweefspoor is opgeskort.
Nuwe 4DX- teater in Menlyn
Fliekgangers word onder meer meegevoer deur wind en reën. Jy sal selfs die reuk van die see of nat grond kan ruik!
Motorverkoopsman pleit oor kinderporno
ʼn Motorverkoopsman van die Oos-Rand staan op meer as 800 aanklagte tereg insluitend kinderverkragting, seksuele aanranding en die besit van kinderpornografie.
Klasaksiegeding kom ná sterftes van psigiatriese pasiënte
“Ons wil ’n stem aan hierdie 94 slagoffers gee. Hul sterftes het ’n baken geword van ’n staat wat sy pligte versuim.”
Trump se reisverbod in hof
Pres. Donald Trump se besluit om tydelik mense van sewe Moslemlande toegang tot die VSA te weier, is Woensdag in ʼn federale appèlhof onder die vergrootglas geplaas.
Seun (5) dood ná straf oor bednatmaak
By die polisie se aankoms het die seun se liggaam langs ʼn kanaal gelê. Hy het net sy onderklere en kouse aangehad en sy neus was gebreek.
Polisie soek nóg ʼn man ná gru-moord gemeenskap ruk
“Misdaad neem regtig toe hier in Pietersburg en ons is bang.”
NWU-Pukke loop breëbors met drie Varsitytitels
Drie Varsitybekers het nou staanplek by die NWU-Pukke.
Druk op Zuma voor laaste staatsrede
“Die opposisiepartye trek die feit, dat julle openbare fondse wil gebruik om die staatsrede in ʼn ANC-byeenkoms te verander, in twyfel”
Die onbesonge helde
Suid-Afrika se mense bewys die afgelope paar dae weer hoe ʼn held – in hierdie geval die afsterwe van ʼn sportheld – die nasie, ondanks sy veelsydigheid en verskille, kan verenig.
Gedig: Brief huis toe
My liefste, my naaste, my dierbaarste vir my…