Japan, wat reeds oor sowat 6 000 klein eilande beskik, het pas nog een bygekry.
Alles vir die maand November 2013
Besluit oor e-tol stel Outa teleur
Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) is teleurgesteld dat die regering besluit het om met e-tol voort te gaan.
R8.8 miljoen aan Zuma-prokureurs betaal
Die staat het glo die afgelope vier jaar R8.8 miljoen aan prokureurs spandeer wat pres. Jacob Zuma moes verteenwoordig.
4 harte- 4 Werke
Dit het al ‘n paar keer in die geskiedenis van internasionale pop-en-rockmusiek gebeur dat ‘n aantal solokunstenaars bymekaargekom het en ‘n nuwe groep gevorm het….
“Te vet” vir ‘n vliegtuig, skip en trein
Kevin Chenais van Frankryk is deur vliegtuie, treine en selfs ʼn passasiersboot afgekeur omdat hy glo “te vet” is om te reis.
Foto’s: Gesteelde motorfiets ná 50 jaar teruggekry
ʼn Man van Amerika het Woensdag sy motorfiets teruggekry nadat dit nagenoeg 50 jaar gelede gesteel is
Lolly Jackson se bates opgeveil
Vermoorde ontkleeklubeienaar Lolly Jackson se weduwee gaan van sy bates op ʼn veiling verkoop om sy uitstaande belastingrekening van R100 miljoen te betaal.
Vrou sê moord op Amerikaner was “selfverdediging”
ʼn Vrou wat van die moord op Christopher Norman Bates, Amerikaanse konsulaatwerker in Johannesburg, beskuldig word, het Donderdag in die Johannesburgse hooggeregshof in Palm Ridge gesê sy het hom uit selfverdediging vermoor
Nuuskommentaar: Lydelike verset teen e-tol
Korrupsie, plaasmoorde, boere wat in die droogte noustrop trek, riool wat in riviere beland, kaders wat die land agteruit “bestuur”… alles lok protes en besware uit, maar die regering is dikwels doodgewoon horende doof.
Brand op stel van Hollywood-fliek
ʼn Brand het glo in Thailand uitgebreek op die stel van die Hollywood-rolprent, “The Coup”, met Owen Wilson en Lake Bell in die hoofrolle.
Glo geen goedgekeurde bouplanne vir Tongaat-winkelsentrum
Daar was glo geen goedgekeurde bouplanne vir die winkelsentrum in Tongaat, KwaZulu-Natal, wat Dinsdag ineengestort het nie.
Oud-premier spandeer R1.2 miljoen aan vlugte
Zweli Mkhize, voormalige premier van KwaZulu-Natal het tussen 2010 en 2013 sowat R1.2 miljoen spandeer deur van 45 gehuurde vliegtuie en helikopters gebruik te maak
Bejaarde vrou se lyk onder swartsakke gevind
Die polisie in die Vrystaat ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn 76-jarige vrou dood aangetref is by haar huis in Parys.
Polisiebeamptes vas oor kaping
Twee polisiebeamptes is in Elsburg, Germiston in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn vragmotor gekaap en alkohol ter waarde van R2 miljoen gesteel het.
Gedagte vir die dag: Liefde teenoor jou familie
Efesiërs 4:32 – Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook vergewe het. Ek dink die grootste toets vir jou bereidwilligheid…
Vrystaat-pa het glo sy dogters verkrag
ʼn Man van Boshoff in die Vrystaat wat daarvan beskuldig word dat hy sy twee dogters verkrag het, het Woensdag in die Bloemfonteinse seksuelemisdrywe-hof verskyn.
Madonsela se lewe “nie in gevaar”
Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, se lewe of pos is glo nie in gevaar nadat sy pres. Jacob Zuma se privaatwoning by Nkandla ondersoek het nie.
Griekwastad-moorde, verkragting aan mekaar verbind; saak uitgestel
Die Noord-Kaapse hooggeregshof het Woensdag aangehoor dat die moorde van lede van die Steenkamp-gesin van Griekwastad en die verkragting van die dogter aan mekaar verbind kan word.
Foto’s: Die dinosourusse neem oor!
Refe en Susan Tuma van Kansas City in Amerika het verlede jaar, toe hulle nagte lank wakker gebly het saam met hul eenjarige, wat gesukkel het om te slaap, besluit om “Dinovember” vir hul ouer kinders te skep. Nou word die kinders elke oggend wakker met nuwe avonture van hul speelgoed-dinosourusse.
Nóg aanklagte teen Oscar Pistorius
Oscar Pistorius, wat van die moord op sy meisie Reeva Steenkamp verdink word, staar nou twee ekstra aanklagte in die gesig.