Die DA se keuse van die 53-jarige sakeman Alan Winde as premierskandidaat verplaas werkskepping na die middelpunt van die provinsiale beleidsdebat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "premier"
Solly Msimanga is die DA se Gauteng-premierskandidaat
“Solly verteenwoordig ʼn nuwe generasie leiers in die DA – jonk, charismaties, ʼn goeie spreker, bekwaam en volkome toegewyd daaraan om die mense van Suid-Afrika se lewe te verbeter.”
Raadslid vas wat glo premier wou vermoor
ʼn Vrou is Dinsdag in hegtenis geneem nadat sy saamgesweer het om die Noordwes-premier Supra Mahumapelo en die uitvoerende burgemeester van Mahikeng, Gosiame Seatlholo, te vermoor, het die Valke gesê.
Skrap e-tol, hoor ondersoekpaneel
Die vakverbond Fedusa het Woensdag tydens die eerste openbare verhore oor die sosio-ekonomiese impak van die e-tolstelsel op Gauteng, gesê die stelsel moet geskrap word en dat diegene wat reeds vir e-tol betaal het hul geld moet terugkry.
‘Taegrin se dood het die land verenig’
David Makhura, premier van Gauteng, sê die wrede sleepdood van die vierjarige Taegrin Morris, het die gemeenskap en land herenig.
Cosatu: ‘Regering twyfel oor e-tol’
Cosatu sê die premier van Gauteng, David Makhura, se besluit om ‘n paneel aan te stel om e-tol te hersien, wys dat die regering twyfel oor die omstrede stelsel.
ANC kies slegs een vroulike premier
Slegs een van die agt provinsies wat deur die ANC bestuur word gaan ‘n vroulike premier hê.
Nuwe premiers aangewys
Die ANC het pas die premiers vir die agt provinsies wat hy in die verkiesing gewen het, bekend gemaak.
Oud-premier spandeer R1.2 miljoen aan vlugte
Zweli Mkhize, voormalige premier van KwaZulu-Natal het tussen 2010 en 2013 sowat R1.2 miljoen spandeer deur van 45 gehuurde vliegtuie en helikopters gebruik te maak
DA se Jack Bloom het sy oog op premierspos
Jack Bloom, leier van die DA in Gauteng, sal volgende jaar tydens die verkiesing homself beskikbaar stel vir die pos van die premier in dié provinsie.
Limpopo-premier bedank
Cassel Mathale, premier van Limpopo, het Maandag as premier en lid van die provinsiale wetgewer bedank.