ʼn 32-jarige motorfietsryer is in hegtenis geneem nadat hy glo geweier het om stil te hou toe verkeersbeamptes hom van die pad wou aftrek.
Lees meerAlles vir Sondag 28 Junie 2015
Man vas ná hy glo twee kinders verkrag
ʼn Man van Noordwes is in hegtenis geneem vir die beweerde verkragting van twee dogtertjies, onderskeidelik vyf en 10 jaar oud.
Drie dood ná voertuig rol
Drie mense is dood en vyf beseer na ʼn voertuig omgeslaan en verskeie kere gerol het in Limpopo.
Twee kinders in PE geskiet
ʼn Driejarige seuntjie en ʼn hond is in Port Elizabeth doodgeskiet, glo deur ʼn man wat beweer hy is aangeval en dat hy uit selfverdediging opgetree het.
Meer as 500 beseer in brand by konsert
Meer as 500 mense is beseer, waaronder agt kritiek, nadat ʼn brand tydens ʼn konsert by ʼn waterpretpark in Taipei, Taiwan uitgebreek het.
Foto’s: Die gorilla wat vroue laat swymel
ʼn ‘Aantreklike’ gorillamannetjie maak omtrent die knieë lam – en dis nie die knieë van gorilla-wyfies nie.
Fransman herverkies tot ANC-leier in Wes-Kaap
Marius Fransman is Saterdagaand onbestrede tot voorsitter van die ANC in die Wes-Kaap herverkies.
Passasier sterf in fratsongeluk ná botsing
ʼn Man is Saterdagaand in ʼn fratsongeluk dood, enkele minute nadat die motor waarin hy ʼn passasier was, in ʼn ongeluk betrokke was.
Zuma: Vordering gemaak sedert 1994
Die regerende ANC-party het vordering gemaak sedert die begin van demokrasie in 1994, het pres. Jacob Zuma tydens die 60ste herdenking van die Vryheidsmanifes in Kliptown, Soweto gesê.
Man ernstig beseer in kwadfietsongeluk
ʼn Man is Saterdagaand ernstig beseer in ʼn kwadfietsongeluk in Trafalgar aan die KwaZulu-Natalse suidkus.
Nog ʼn Ikeys-student deur haai aangeval
ʼn 19-jarige student van die Universiteit van Kaapstad is Saterdag by Buffelsbaai tussen Knysna en Sedgefield deur ʼn haai aangeval.
Beurtkrag vroeg Sondag toegepas
Eskom het vroeg Sondagoggend begin om beurtkrag toe te pas.
Gedagte vir die dag: Skeppergod, ek wil U eer!
Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het! Wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? (Ps 8:2, 5)