Die vrou het glo ’n SMS gestuur aan haar man en gesê “hy gaan spyt wees”. Die liggame is kort daarna ontdek.
Alles vir Woensdag 12 Julie 2017
Egpaar op Wes-Kaapse plaas oorval
’n Egpaar is Dinsdagaand op hul plaas buite die Paarl in die Wes-Kaap deur gewapende aanvallers oorval.
Drie vas vir boervrou se moord
Die verdagtes word ook van verkragting aangekla.
[Foto’s] Die snaaksste diere
Ondanks die grappige benadering, kyk die beoordelaars nie net na die vermaaklikheidswaarde nie.
Gesinsrusie: Jong man brand toe hy pa, tannie wou red
“Daardie gesin is die afgelope vier jaar deur hel en nou moes dit ook nog gebeur. Dit is bitter hartseer.”
Help só gestremde kinders se lewens verryk
ʼn Groep van meer as 30 kinders van Pretoria met ʼn verskeidenheid gestremdhede het jou hulp nodig.
VSA kry weer raad vir ruimtesake
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vandeesweek ’n proklamasie onderteken ingevolge waarvan dié land se nasionale raad vir ruimtesake heringestel sal word.
Trump lewer belangrikste toespraak van sy presidentskap tot dusver
Trump was reguit en eerlik dat hy glo dat die voortbestaan van die Westerse beskawing van sy eie mense se wil om te oorleef, eerder as van bedreigings van buite, sal afhang.
Uitgediende kommunikasie-antenna word deel van SKA
’n Uitgediende kommunikasieantenna van 32 meter in Ghana is onlangs suksesvol in ’n radio-teleskoop omskep.
Gedig: Punt
Bibi Slippers se gedig, “Punt” uit haar bundel, “Fotostaatmasjien”
Betogers maak amok in Ventersdorp
ʼn Polisievoertuig en ʼn vragmotor is Dinsdag in Ventersdorp in Noordwes aan die brand gesteek.
‘Gangnam Style’ nié meer mees gekykte video op YouTube
Die Suid-Koreaanse popsensasie Psy se “Gangnam Style” is nie meer die mees gekykte video op YouTube nie.
Ray Phiri sterf op 70
Die Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Anton Goosen het op Facebook hulde gebring aan Phiri.
Uitspraak oor vuurwapenlisensies: Doen dít in die tussentyd
Die Suid-Afrikaanse jagters-en-wildbewaringsvereniging bekommerd oor die misleidende advies wat in die media en op sosiale media verskyn het ná afloop van die hofuitspraak.
Tuinier gevonnis vir gru-moord op bejaarde
Die tuinier van Sophie Gehring, die 72-jarige vrou wat in Oktober 2015 wreed in haar huis in Riebeeckstad naby Welkom vermoor is, is vir haar moord gevonnis.
Vrou wat haarself aan die brand steek veg om lewe
“Niemand weet regtig wat daardie dag gebeur het nie, dalk was sy net moedeloos oor haar omstandighede.”
SA spog met nóg ʼn wêrelderfenisgebied
Die !Khomani-kulturele landskap is vroeg in Julie tydens ʼn vergadering van die Wêrelderfeniskomitee van Unesco tot ʼn wêrelderfenisgebied verklaar.
Ontvoerde man se lyk gevind
Twee verdagtes sal Woensdag in die Brits-landdroshof verskyn nadat die verkoolde liggaam van ʼn 60-jarige man Sondag naby Middelburg in Mpumalanga gevind is.
Die skoen is nou aan die ander voet
Dit gebeur nie aldag dat Suid-Afrika spanne voordeel trek uit die loting van die Superrugbyreeks nie.
Voëlgriep op nog twee plase geïdentifiseer
“Die plase is onmiddellik deur ʼn staatsveearts onder kwarantyn geplaas.”