“Toe hy nie terugkom klas toe nie is ʼn ander leerder gestuur om na hom te gaan soek en dié het toe die gru-ontdekking gedoen.”
Alles vir Dinsdag 12 September 2017
Skikking bereik oor ‘aap-selfie’
Na ʼn twee jaar lange hofsaak om Naruto, ʼn Makaak-aap wat ʼn bekende selfie geneem het, kopiereg van dié foto te gee, is die saak uiteindelik afgehandel.
Is jy Bobby se dubbelganger?
Spog jy met ʼn “breë bors” en ʼn blonde haredos à la Bobby van Jaarsveld? Of lyk jy op ʼn haar na die sanger?
Saru skeld Pat Lambie van kontrak kwyt
Die SA Rugbyunie (Saru) het Dinsdag aangekondig dat hy die Springbok-losskakel Pat Lambie van die res van sy kontrak kwyt skeld om sy loopbaan in Frankryk voort te sit.
kykNET Buite-ekspo is terug met ʼn slag!
Dit is weer daardie tyd van die jaar! Die kykNET Buite-ekspo is terug met talle aktiwiteite wat op besoekers wag.
All Blacks se sterk punt is dalk hul swak punt
Die All Blacks sal dit nie nooit openlik erken nie, maar Beauden Barrett –Wêreldrugby se speler van die jaar in 2016 – se leemtes begin al hoe meer soos ʼn onderrok uithang.
[Foto’s] Dié is Pirelli se motorfiets van die jaar
Die 2017 Pirelli Motorfiets van die jaar-kompetisie het die afgelope naweek, 8 en 9 September, plaasgevind.
ANC se KZN-konferensie ongrondwetlik
Die ANC het gesê hy sal die uitspraak bestudeer.
Wat nou met Jaco Kriel wat nie teen die All Blacks kan speel nie?
Hulle sê mos ʼn dag is lank in rugby – en veral in Suid-Afrikaanse rugby.
Van profielsamesteller vir reeksmoordenaars na gesonde kos – dit het alles te doen met jou brein
ʼn Mens kan nie help om te wonder hoe ʼn profielsamesteller van reeksmoordenaars dié ommeswaai na gesonde kos gemaak het nie. Pistorius glo die verskil tussen die dissiplines is nie werklik só ver uitmekaar nie.
Dié skoonheid verteenwoordig SA by Mej. Wêreld
“Ek is vasberade om alles te gee en om ons land trots te maak.”
Bestuurder van lykswa tydens geweersaluut doodgeskiet
Die KwaZulu-Natalse polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat die bestuurder van ʼn lykswa Vrydag tydens ʼn geweersaluut by ʼn begrafnis doodgeskiet is.
Studiegeld-fout: Student eers nie vervolg, kry berading
Die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS), die Walter Sisulu Universiteit (WSU) en Intellimali het ʼn gesamentlike verklaring uitgereik om duidelikheid te gee oor die student wat per abuis R14 miljoen studiegeld ontvang het.
Boek-resensie: Ver in die wêreld, Kittie
Dit gebeur soms dat wanneer jy ʼn boek finaal toemaak, jy net wéét dat die karakters nog vir baie lank saam met jou sal wees – hulle sal soos ou vriende deel van jou bly en jy sal soms wonder hoe dit met hulle gaan.
[Foto’s] Kleinmond ʼn ‘oorlogsone’
“In dié stadium hou die polisie die betogers uit die dorp, maar hulle wil natuurlik by die dorp inkom, want dit is waar hulle die meeste skade kan aanrig.”
[Resep] Koringslaai met mielies en lensies
Hierdie koringslaai-resep het ek al verskeie kere vir mense aangestuur. Elke keer wanneer iemand dit proe, wil hulle graag die resep hê.
[Video] Kaleidoskoop vertel oor versoening, vergifnis in ‘die goeie’
Dit was -8 ºC die oggend toe die hoofakteur in gevriesde gras moes lê vir die openingskoot van dié video. Nou stel kaleidoskoop die musiekvideo vir hul jongste liedjie, “Die goeie”, Dinsdag eksklusief op Maroela Media bekend.
Jou kitsgids tot kindersiektes
Wees voorbereid om die simptome van ʼn kindersiekte raak te sien met dié handige kitsgids tot kindersiektes.
Johann Botha-moord: Drie weer in hof
Die saak is voorheen uitgestel weens uitstaande selfoonrekords en foto’s van die nadoodse ondersoeke.
Opwindende nuus vir ‘The Voice’-aanhangers
M-Net het Dinsdag opwindende nuus vir aanhangers van die gewilde sangkompetisie The Voice SA se tweede reeks bekend gemaak.