“Hy het moontlik gewag dat hulle doodgaan terwyl hy sy sigarette gerook het.”
Alles vir Dinsdag 13 Februarie 2018
Zuma: Rand byt nog vas
“Dit kan waarskynlik tot ʼn onstuimige tydperk in die land en in die ANC lei.”
Metropolisieman tydens kaping geskiet
“Die verdagtes het sowat vyf keer op die beampte geskiet en een koeël het hom teen die kant van sy kop getref.”
Boek: In glas
Die drama In glas handel oor ʼn kinderlose egpaar wat in vitro-bevrugting ondergaan en die uitwerking van hul versugting na ʼn kind op hulle as individue, hul huwelik en hul verhoudings met ander.
Hoe het ons in die Zuma-gemors beland?
Die Zuma-era het dramaties tot ʼn einde gekom, maar hoe het ons in hierdie Zuma-gemors beland? Kan dit weer gebeur en wie se skuld was dit? Dit is die ANC en spesifiek Thabo Mbeki se skuld, maar ook die ANC se Grondwet.
Resep: Murgpampoentjiesop
ʼn Heerlike groentesop met baie geur!
Nuuskommentaar: Einde van kleptokrasie?
Terwyl die ANC sukkel om besliste treë te neem, veral met betrekking tot die toekoms van Jacob Zuma, probeer die gesamentlike opposisie besliste treë vooruit neem. Hoe lank kan Zuma nog die land gyselaar hou?
Vandag se sportnuus
Die vyfde Eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Indië word vandag op St George’s Park in Port Elizabeth gespeel.
Beweerde motordiewe vasgetrek; polisie waarsku teen werkswyse
Die polisie het gewaarsku dat lede van die publiek waaksaam moet wees vir dieselfde werkswyse waartydens motordiewe toeslaan.
ANC kom dán tot punt oor Zuma
Die ANC het Dinsdagoggend vroeg gesê hy sal om 12:00 ʼn mediakonferensie hou waartydens die uitkoms van die spesiale vergadering oor pres. Jacob Zuma se lot bespreek sal word.
13 gevonnis vir ‘een van die grootste kontantrooftogte in SA’
Die rooftog is bestempel as “een van die grooste kontantrooftogte wat nog ooit in Suid-Afrika uitgevoer is”.
Gedagte vir die dag: Bid
Eenmaal was Jesus êrens besig om te bid. Toe Hy klaar was, het een van sy dissipels na Hom toe gekom en gesê: “Here, leer ons om te bid, net soos Johannes sy dissipels geleer het.” (Lukas 11:1)
Jacob Zuma het 48 uur
Ramaphosa en Magashule is kort voor middernag by Zuma se ampswoning weg waarna hulle na die St. George-hotel teruggekeer het.