ʼn Groep van die betogers het in die boer se landerye ingehardloop toe die skokgranate afgevuur is.
Alles vir Maandag 23 April 2018
Foto’s: Talle sterf toe bom deur kiesersentrum ruk
Die reuse-ontploffing het deur die stad geruk. Vensters kilometers ver van die toneel het gebars en talle voertuie ver van die ontploffing is beskadig.
Vandag se sportnuus
In die Federasiebeker is die twee halfeindstryde van die wêreldgroep die naweek gespeel en in Moto GP is die Grand Prix van die Amerikas gisteraand afgehandel.
Boek: Stroomop
Herinneringe van ‘n koerantman in in die apartheid-era.
Ses agtereenvolgens vir Marquez in Amerika
Die derde wedren in die Moto GP-reeks is Sondag in Austin, Texas, gejaag.
Nog geen teken van vermiste visserman
Die man en ʼn vriend was in die nag aan’t visvang toe hul kanoe omgeslaan het.
Noordwes: Beeste vir opkomende boere glo aan Zuma gegee
ʼn Bonsmara-beestrop ter waarde van R1,5 miljoen wat vir opkomende boere in Noordwes bedoel was, is glo aan Jacob Zuma geskenk en afgelewer in Nkandla.
Kaapstad: MyCiti-busstaking duur voort
Brett Herron, burgemeesterskomiteelid vir vervoer en stedelike ontwikkeling, het gesê dié wat van padvervoer gebruik maak, moet swaarder verkeer en langer reistye verwag solank die staking aanhou, veral aan die begin van ʼn werkweek.
Gedagte vir die dag: Mýne!
… hoe kan die liefde van God in hom wees? (1 Johannes 3:17)