“Lede van die publiek het nader aan die voertuig gegaan. Die motor het nog geluier, maar die bestuurder was nêrens te vinde nie.”
Alles vir Maandag 21 Mei 2018
Wen: Geniet dié naweek ’n wynfees in Centurion!
Meer as 100 bekroonde kelders in Suid-Afrika neem deel aan dié fees, sodat jy ál die uitsoekwyne kan proe!
SuperSport-voorval: ‘Moenie oorhaastig oordele vel nie’
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het gesê hy is “net so verras en bekommerd soos die res van die rugbygemeenskap” oor Saterdagaand se gebeure by SuperSport.
TV-man gaan pa word
“Ons is swanger,” het die televisiepersoonlikheid Maandagoggend verklap.
Minister verklaar oorlog teen motorlisensie-korrupsie
Nzimande het die parlementêre perskorps ingelig oor sy departement se begroting en gesê die hulp van die Valke is ingeroep om korrupsie en wanbestuur uit te roei – ook in die Padongelukkefonds.
D-dag vir Henri van Breda
Die 23-jarige Henri van Breda sal vandag hoor of hy skuldig bevind word aan die moord op sy ouers, Martin en Theresa, en sy ouer broer, Rudi, asook poging tot moord op sy suster, Marli.
Nuuskommentaar: Drie belangrike naweeknuusgebeure
Dit gebeur nie elke naweek dat daar soveel nuusgebeure is waarvan alle burgers behoort kennis te dra nie, en boonop aandag te skenk aan die ontleding daarvan.
Resep: Avokado-en-salmslaai
Dié slaai is ʼn groot bederf!
Vandag se sportnuus
Sewe Superrugby-wedstryde is die naweek afgehandel.
Bendegeweld laat een dood, een vas
Die IJP’s het na die gemeenskapslid se huis gegaan, sy huis aangeval, vensters gebreek, palissades beskadig en die man erg aangerand in ʼn poging tot wraak.
KZN-polisie skiet vermeende rower dood
Lt.kol. Thembeka Mbhele het gesê ná die polisie se aanvanklike ondersoek is vasgestel dat die motor sowat een uur vroeër tydens ʼn huisroof in Umlozi gesteel is.
Drie vas vir dermiljoene se versteekte heroïen
Die dwelms is in vervalste kompartemente en die bande van die motors aangetref.
Gedagte vir die dag: Gevra: ‘n loflied
Hy het ons besitting vir ons uitgekies, die pragtige land van Jakob, wat Hy liefhet (Psalm 47:5)