Die digter, sy 57-jarige vrou en 16-jarige seun glo by hul huis ingewag toe hulle teruggekom het nadat hulle gaan uiteet het.
Alles vir Donderdag 26 Julie 2018
Chaos by verhoor oor onteiening sonder vergoeding
“Wat gaan julle doen met die grond en hoe gaan julle eet as julle niks van boerdery af weet nie?”
Resep: Souttert
Die souttert is blitsvinnig en baie maklik!
Vergelyking: Met of sonder maskara?
Ek het nou al baie mense gehoor sê: “Die nuwe Mercedes-Benz X-klas is net ʼn Nissan Navara met ʼn bietjie maskara.” Nou kyk, ek kan hier vir jou sê: Nadat ek ʼn bietjie tyd met albei bakkies terselfdertyd deurgebring het – dit is geensins waar nie.
Tel jou woorde: ʼn Vergiettes is koel
Staan vanaand en kosmaak. Die student is by en ek sê: “Gee asseblief vir my die vergiettes aan.” Stilte. Beweginglose stilte. “Wat is ʼn vergiettes?” vra hy.
Twee Du Preez-broers nie na Bokoefenkamp genooi
Twee van die drie Du Preez-Springbokbroers is nie na die uitgebreide Springbokoefenkamp vir die Rugbykampioenskapreeks genooi wat Donderdag in Stellenbosch voortgesit word nie.
Boek: Reënboogrant tieners – omnibus 2
Die reeks het al duisende jongmense bekoor. Daarom word dit nou weer met ʼn vars, nuwe aanslag uitgegee as omnibusse.
Goudsektor loonaanbod ’n belediging vir werkers’
“Die goudprodusente is arrogant in hul benadering tot die loononderhandelinge tot so ʼn mate dat die aanbod wat hulle op die tafel plaas getuig van belediging en arrogansie.”
2 dood, 2 beseer in botsings in Jhb
By paramedici se aankoms op die toneel het hulle die man op sy rug in die middel van die pad aangetref, met sy motorfiets ʼn kort ent weg.
PE-ma helder oordag in huis vermoor
Die 26-jarige vrou is Woensdagmiddag in haar huis vermoor terwyl haar een maand oue babadogtertjie ook in die huis was.
Gedagte vir die dag: Lewe vir ander
As ’n graankorrel nie in die grond val en sterf nie, bly hy net op sy eie bestaan; maar as hy sterf, lewer hy ’n groot opbrengs. (Johannes 12:24)