ʼn 51-jarige vrou is Woensdag helder oordag in haar huis in Uitenhage aangeval.
Alles vir Donderdag 26 Julie 2018
Ouer as 40? ‘Die Kliek’ bied ʼn spesiale seisoen vir jou aan!
As jy in jou vurige veertigs, verruklike vyftigs en stoute sestigs is, is dié seisoen vir jou.
Mapstieks! Mamma-eend met 76 kleintjies verstom
ʼn Foto van ʼn eend met ʼn allemintige 76 baba-eendjies word wyd op sosiale media gedeel, telkens met die reaksie: “Hoe is dit moontlik?”
Een van Angel se moordenaars ‘in te veel pyn’
Die regter het tydens sy uitspraak bevind die motief vir die aanval hou verband met ʼn voorval waar Angel se ma gesien het hoe ʼn berugte bendelid vermoor word.
Driejarige en gesin se stryd ná skokdiagnose
Die gesin se nagmerrie het begin toe Chereez van pyn in haar regterwang gekla het.
Laos-damramp: Dodetal styg
Terwyl ingrypende reddingspogings steeds aan die gang is in Laos waar duisende mense nog deur massas water vasgekeer is nadat die wal van ʼn hidroëlektriese dam gebreek het, het owerhede bevestig die dodetal van dié ramp het intussen gestyg.
In uitspeelwedstryde is daar nie plek vir sentiment nie
Dis een van die moeilikste take vir enige rugbyafrigter om aan ’n speler te verduidelik wanneer en hoekom hy gepos word.
Patricia de Lille bly Kaapse burgemeester
Patricia de Lille hou haar pos en die Moederstad behou haar burgemeester nadat die twee DA-raadslede wat ʼn mosie van wantroue in De Lille voorgestel het, hul mosie teruggetrek het.
Geliefde Parys-man kritiek ná motorfietsongeluk
Gluchowski moes ’n noodoperasie in Potchefstroom aan sy pelvis ondergaan voordat hy na die intensiewe eenheid van die Millpark-hospitaal oorgeplaas is. Hy het sedertdien nóg twee operasies ondergaan en is in erge pyn.
Man vas ná jagtog op wildplaas
WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe lesers ontstel.
Vermoorde jong ma het onlangs verloof geraak
Haar een maand oue babadogtertjie was in die huis ten tyde van haar moord.
Plastiek ingesamel vir bewusmaking én uilhuise
Ses skole sal met mekaar meeding om te kyk wie die meeste plastiek in ses weke kan versamel.
Honderde uit myn gered ná brand
Die departement van minerale hulpbronne het gesê die 644 werkers was ondergronds ten tyde van die voorval
Lewe jy aspris of per ongeluk?
Om per ongeluk te lewe is maklik, jy doen net-net genoeg. As jy bevorder word, is dit toevallig en jy is verbaas daardeur. As jy nie bevorder word nie, dan is dit maar so. Om aspris te lewe is nie maklik nie, allermins.
Hof sê nee vir handelsmerkreg op Kit Kat
Nestlé is al jare lank in ʼn regstryd gewikkel met sy teenstaander, wat nou deel is van die Mondelez-groep, oor dié kenmerkende vorm van die sjokolade.
Die lang stryd vir selfbeskikking van Suid-Tirool
Die Suid-Tiroolse outonomiemodel word as ’n voorbeeld vir die akkommodering van minderhede beskou en, alhoewel daar altyd nog haakplekke tussen die taalgroepe is en party groepe as volgende doel onafhanklikheid of aansluiting by Oostenryk eis, is die meerderheid tevrede en beskou die lang stryd as uiteindelik deur sukses gekroon.
Foto’s: Reusebrand by winkelsentrum
“Die brand is aan die een kant onder beheer gebring, maar dit versprei nog na winkels na die ander kant toe. ʼn Mens kan ontploffings hoor in die winkels wat brand.”
Jagongeluk-saak: Bemiddeling misluk
Stefan Hepburn, die man wat van strafbare manslag aangekla word nadat hy ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog glo per ongeluk doodgeskiet het, het vandeesweek weer in die Modimolle-streekhof verskyn.
Herstel, genesing en opbou
Die Here wil ons so gebruik.
Motsoaledi se ‘rookwet’ plaas sakeregte op die spel
Hierdie wetgewing sal die staat se mag oor ons net verder vergroot en ons vryheid net verder verklein.