Die aanvallers het die wagte in die skoolterrein ingedwing waar ʼn private kerkdiens aan die gang was en die kerkgangers beroof.
Alles vir die maand Julie 2018
Die wêreld in foto’s – 3 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Hof hoor modelbaas ‘is nié pedofiel’
“Die gevolgtrekking waartoe ʼn mens kom, is dat die beskuldigde ʼn probleem het daarmee om homself te beheer wanneer dit by jong meisies kom.”
Polisie geloof ná hul vermiste 2-jarige opspoor
“Daar is geen manier dat sy alleen op die berg sou kon kom nie. In die 13 jaar wat ek deel is van die Okhahlamba-soek-en-reddingspan was daar nog nooit ʼn kind van hierdie ouderdom wat in sulke omstandighede oorleef het nie.”
Nóg vier vas ná Vrystaat-egpaar se skietdood
Drie mans en ʼn 21-jarige vrou is in hegtenis geneem in verband met die wrede moorde op Gabriel Daniel Bruwer (78) en sy vrou, Marian (67), wat verlede week op teregstellingswyse op hul plaas buite Vanstadensrus in die Vrystaat doodgeskiet is.
Nog ’n Wêrelderfenisgebied vir SA
“Ons woon in ʼn land wat oortrek is met natuurlike skoonheid, of dit nou berge, strande of woude is.”
Motorverkope: Groot skommelinge onder top-10-vervaardigers
Te midde van beter as verwagte voertuigverkope in Junie vanjaar was daar redelik dramatiese skommelinge onder die sogenaamde toptien-vervaardigers.
Vrou erg onder skoot ná sy kameelperd in SA skiet
Die Amerikaanse vrou het haarself intussen verdedig.
Talle plakkershutte in brande verwoes
Owerhede meen die brande het ontstaan weens verhittingstoestelle, aangesien Gautengse inwoners vandeesweek uiters koue temperature moes trotseer.
Wrede plaasaanval: Boer ‘se doel hier nog nie verby’
Die aanvallers het ʼn strykyster gaan haal om hom daarmee te brand, maar die krag het op daardie oomblik onverklaarbaar afgegaan voordat hulle dit kon doen.
Boekresensie: Speelmaats-reeks
Die opwindende Speelmaats-reeks bestaan nie net uit oulike stories en pragtige illustrasies waaroor kinders mal sal wees nie, maar dit is ook opvoedkundig van aard sonder om prekerig voor te kom.
Vermiste jong vrou dood op plaas gevind
Haar liggaam is Maandagmiddag op ’n plaas naby Wellington gevind.
Man koop $1 miljoen se speelgoed voor Toys R Us toemaak
Die speelgoedwinkel Toys R Us in Amerika het verlede week Vrydag sy laaste winkels toegemaak, maar ʼn anonieme man het eers $1 miljoen (meer as R13,7 miljoen) se speelgoed gekoop.
Pieter Hendriks: Binne sekondes van held tot skurk
Dit bly een van die tergendste vrae in Suid-Afrikaanse rugby: Is die Springbokvleuel Pieter Hendriks in 1995 opgeoffer om plek vir Chester Williams in die laaste drie weke van die Wêreldbeker-toernooi te maak?
Dié KTM ewe skerp weg van die baan
Dit is een ding om die 790 Duke om Kyalami te jaag, maar hoe sal hy vaar in ʼn alledaagse pendelrol? Brian Cheyne het by KTM gaan aanklop en gevra of hy dié oranje middelgewig in stadsverkeer ook kon ervaar.
Gospelsanger sterf ná kort siekbed
Die sanger se enigste seun en sy vrou is in 2005 op pad na hul wittebrood in ʼn motorongeluk dood.
Foto’s: Zim-rugbyspan ‘gedwing om op straat te slaap’
Tunisiese owerhede loop onder kritiek deur nadat foto’s aan die lig gekom het van die Zimbabwiese rugbyspan wat in Tunis op straat slaap saam met hul afrigter Peter de Villiers, die voormalige Springbokafrigter.
1 vas, 2 nog soek ná polisie ietermago red
Een van die passasiers in die motor het tydens die jaagtog ’n boks met die ietermago daarin by die venster van die voertuig uitgegooi.
Uitdrukking: Groot lawaai, weinig wol
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “groot lawaai, weinig wol”
Woede ná talle nie Sassa-toelae ontvang
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) moet behoorlik vure doodslaan nadat talle begunstigdes van maatskaplike toelae nie vandeesmaand hul korrekte toelae ontvang het nie.