Bestendigheid is een van die belangrikste boustene van enige rugbyspan se sukses.
Alles vir die maand Julie 2018
Herrie oor besoedeling by Vaal kring uit
“Dis ʼn rampspoedige ding wat hier afspeel.”
Boekresensie: Hoe om ’n haas te vang
Louise Viljoen beveel die topverkoperskrywer Claire Freedman se skreeusnaakse boek, “Hoe om ‘n haas te vang” aan vir oud en jonk al word dit verkoop as kleuterfiksie vir kinders drie jaar en ouer.
Soektog na vermiste seun (9) afgelas
Die polisie het ʼn soektog afgelas na ʼn negejarige seun wat Donderdag spoorloos verdwyn het.
Groot beurse vir nagraadse studie in Afrikaans beskikbaar
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het ʼn groot aantal ruim studiebeurse vir nagraadse studie wat in Afrikaans afgelê word in ʼn verskeidenheid vakrigtings beskikbaar.
SA’ners kom nie mas op in tenkresies nie
Die Suid-Afrikaanse span kon in 2018 nie die mas opkom tydens ‘n jaarlikse tenkresies in Rusland nie.
Trump besig om handelsoorlog te wen
Dit lyk asof Donald Trump besig is om internasionale handelsverhoudinge heeltemal te herskik wat tot selfs groter vryhandel en minder handelsbeperkinge aanleiding kan gee. Dit kan net vir die hele wêreld goed wees.
Waarsku jou huishulp oor dié roofslenter
Die toeter word glo eers gebruik om vas te stel of enigiemand by die huis is.
Plaaslike sanger gekies vir internasionale veldtog
“Dit is nie elke dag dat ʼn Suid-Afrikaanse kunstenaar die geleentheid kry om internasionaal op hierdie platform te verskyn nie.”
Broer vermoor terwyl hy suster (15) wou beskerm
“Dit was een van die ergste tonele wat ons lede in ʼn lang tydperk aangetref het.”
Vermoorde jong ma ter ruste gelê
Bonus het gesê Bain was sy wêreld en dat hy haar elke oomblik mis.
Bekende sopraan sterf
Sy was veral in die 1960’s en 1970’s bekend as sopraan en haar sangloopbaan het oor meer as drie dekades gestrek.
WEN kaartjies na die ‘Stroomop’-première in Vanderbijlpark
Wen kaartjies na die avontuurfliek Stroomop se première Donderdagaand, 2 Augustus in Vanderbijlpark. Dis die ideale geleentheid vir jou en ʼn paar van jou vriendinne!
Twee vas vir mensehandel
Die 26-jarige slagoffer is glo vroeër vanjaar onder valse voorwendsels vir ʼn “lonende werksgeleentheid” gewerf.
Man in hof ná moord op vrou
Sy vrou het minder as ʼn maand voordat sy vermoor is ʼn beskermingsbevel teen hom bekom uit vrees dat hy haar en haar kinders sou leed aandoen.
SA Rugby helder Goue Beker-bespiegelings op
Die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale oopklubreeks om die Goue Beker sal nie vanjaar beslis word nie, maar daar is geen sprake van dat die reeks geskrap is nie.
Resep: Brosbroodsterre met suurlemoenglasering
Geniet hierdie sterre saam met jou koppie tee!
Boek: Juffrou Goth en die spookmuis
Lord Goth glo dat kinders gehoor maar nie gesien mag word nie, en laat Ada groot lomp stewels dra sodat hy haar altyd kan hoor wanneer sy naderkom.
Suzuki DL 250 V-Strom: Kleinboet dra ouboet se baadjie
Die klein V-Strom kry dit reg om sy groter boeties na te boots en word maklik vir ʼn groter fiets aangesien.
Vandag se sportnuus
Die Bulls se afrigter, John Mitchell, het die Bulle se unie gevra vir R90 miljoen om die span weer ʼn krag te probeer maak. Die WP Rugbyunie se spelersbegroting is tans die grootste in die land en staan op R78 miljoen.