“Hulle is deur die water meegesleur en ses mense, drie kinders en drie volwassenes, het verdrink.”
Alles vir die maand Julie 2018
Kankervegtertjie (3) blommemeisie vir beenmurgskenker
“Ek het na haar toe gestap en op my knieë geval en al wat ek kon doen was glimlag.”
Wanderlust: Hoofstuk 22
ʼn Man se sleepwa moet ʼn ordentlike as kry, verduidelik Koos Greeff.
Kaapse ouma (80) en haar Tazz op pad terug van Londen
Die 80-jarige Kaapstadse ouma wat die lang pad tussen die Kaap en Kaïro voorheen in haar 20 jaar oue Toyota Tazz aangepak het, het nou in dié einste motortjie weer van die Kaap tot in Londen gery – en nou sy is reeds weer op pad terug huis toe.
Nuuskommentaar: Malema en getallepolitiek of raspolitiek?
Rassisme is baie duidelik op die politieke spyskaart, soos blyk uit die talle rubrieke en artikels wat daaroor handel. Wat is die motief daaragter? Kan dit werklik wees dat die opeis van ewehandige optrede teen rassisme self as ’n vorm van rassisme gesien word?
Video: Tuimeltreinpret in die sitkamer
Sy kraai van die pret in dié video waar haar pa ʼn tuimeltreinrit so realisties as moontlik in hul sitkamer probeer namaak.
‘7de Laan’-aktrise, 3 sangers sê koebaai vir vetjies
Vyf bekendes in die vermaakbedryf, onder wie ʼn 7de Laan-aktrise en drie sangers, gaan kykers dié jaar ʼn intieme blik op hul verslankingsreis gee wanneer hulle as deelnemers te sien gaan wees in die kykNET-werklikheidsreeks Slank.
‘Armes gaan ergste deurloop onder brandstofprysstyging’
“Dit sal ʼn sekere vlak van swaarkry meebring vir ʼn groep wat reeds gebuk gaan onder hoë vlakke van werkloosheid en stagnante of dalende lone.”
Malema sê hy organiseer ‘dalk’ plaasmoorde
Carte Blanche het intussen ook gereageer op berigte wat beweer dat dié ondersoekprogram Malema aan plaasmoorde verbind het.
Telkom, poskantoorwerkers begin staak
“Vir jare het ons hulle vertrou om die regte ding te doen en oor en oor het hulle net hul rug op ons en ons gesinne gedraai.”
Duduzane Zuma dán in hof oor noodlottige ongeluk
Duduzane Zuma, oudpres. Jacob Zuma se seun, word aangekla in verband met ’n noodlottige motorongeluk op 1 Februarie 2014 op die M1-snelweg in Gauteng.
‘Dooie’ vrou lewend in lykshuis se yskas aangetref
Die vrou was glo so erg beseer dat sy nie in staat was om te beweeg of ʼn geluid te maak nie.
Boek: Bloedbande
“Ek blaai vinnig deur hierdie bladsye. Ouma se politieke spore is besaai met duwweltjies. ‘n Deel van my wil-wil die swart dagboek toemaak. ‘n Ander deel skop vas: Hoe eerlik is jy in jou poging om oupa Hendrik te verstaan?” So skryf Wilhelm Verwoerd, die kleinseun van HF Verwoerd.
Resep: Heuning-en-vy-sillabub
Beïndruk jou gaste of gesin met hierdie mooi nagereg!
Vandag se sportnuus
By Fifa se Wêreldbeker-sokkertoernooi bly daar net vandag se twee wedstryde oor in die Ronde van 16 en in Harare is die tweede T20-wedstryd in die driehoekige reeks tussen Pakistan en Australië gespeel.
Beskerm jou motor só teen misdadigers
Volgens die jongste verslag van Statistieke Suid-Afrika word daar daagliks by soveel as 382 motors in Suid-Afrika ingebreek, met meer as 139 000 van dié voorvalle elke jaar.
Thaise sokkerspan steeds nie uit grotte gered
Die vloot se spesiale magte in Thailand wat dié seuns en hul afrigter Dinsdag opgespoor het, is tans besig met ʼn omvattende plan om die groep na veiligheid te bring en terselfdertyd stygende watervlakke en modderstortings te vermy.
Plaasmoorde-boek wys hoekom dit ‘unieke’ misdaad is
“Soms voel dit dat om ʼn plaasmoord te oorleef, is erger as om vermoor te word, want jy moet elke dag daarmee saamleef.”
NGV sal private mediese sorg kniehalter, sê vakbond
“Dit is verbysterend om te aanskou hoe die ANC daarin slaag om altyd die swakste moontlike beleid aan te neem wat histories in talle lande gefaal het.”
ANC ‘geskok’ oor dood van Zuma-seun; nóg ʼn ANC-lid
“Ons wil namens die ANC in KwaZulu-Natal ons opregte en diepste meegevoel aan die Gumede- en Zuma-familie, hul geliefdes, vriende en kamerade oordra.”