Die flieks is in drie kategorieë verdeel: kort-kortflieks, kortflieks en vollengte flieks. Só lyk vanjaar se lys kortflieks.
Alles vir Dinsdag 7 Augustus 2018
Wenner van PowerBall-boerpot kom na vore
Die wenner van die grootste PowerBall-boerpot tot dusver het na vore gekom om sy geld op te eis.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Stroomop’
Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse fliek ‘Stroomop’, wat op 9 Augustus landwyd in fliekteaters uitgereik word, gaan kyk.
Kampsbaai-moord: Moordenaar se suster getuig
Hy was “altyd vol energie, altyd gelukkig en het altyd geglimlag”. Volgens haar het alles egter in 1989 verander.
Betoger doodgeskiet tydens gewelddadige protesaksie
“Die groep het verder ʼn vragmotor gekaap en die inhoud daarvan geplunder terwyl hulle die vragmotor gebruik het om die pad te versper.”
Duitsland in die ‘somergat’
Duitsland ook onlangs sy eie Ashwin Willemse-insident gehad in die vorm van die nasionale sokkerspeler Mesut Özil, saam met die storie oor rassisme in die algemeen en in sport in die besonder.
Swak rapport vir meeste provinsies
Die parlement het die voorlopige rapport van die finansiële toestand van die nege provinsies saamgestel en met die uitsondering van die Wes-Kaap (wat baie goed lyk) is sake absoluut beroerd.
Resep: Groente-herderspastei
’n Mens moet darem groente ook inkry! Beproef gerus hierdie lekkerte.
Mitchell en Jones … koppestamp of ʼn meesterskuif?
Dis ʼn resep vir ʼn rugbyramp …
WP Rugby slaan nóg vure dood
Westelike Provinsie Rugby (WPR), kan eenvoudig nie voorbly om vure betreffende sy oënskynlik benarde geldsake dood te slaan nie.
Honde moet skoene dra, sê polisie
Die polisie verduidelik dat jy die agterkant van jou hand vir vyf sekondes bo die grond moet hou om te bepaal of dit te warm is. “As dit te warm is vir jou hand, dan is dit te warm vir ʼn poot!”
Pienkvoet, nuwe projek op tafel vir gewilde sanger
Dié projek is egter nie die enigste nuwe baba in sy lewe nie.
11 in hof ná erwe op boer se plaas uitgemeet word
Volgens die polisie is daar nou nagenoeg 100 gemeenskapslede wat na die hof opruk ter ondersteuning van die 11 wat in hegtenis geneem is.
‘Absoluut belaglik’ dat moordverhoor wéér uitgestel is
“Dis absoluut belaglik en ʼn sirkus.”
Bestaansvraagstukke bepaal lewe of dood
“Diegene wat nie uit die geskiedenis leer nie, is gedoem om dit te herhaal”.
Uitdrukking: kaatjie van die baan
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “kaatjie van die baan”
Transitorowers buit geld, wapens in minder as ʼn minuut
Volgens ʼn ooggetuie het die hele voorval minder as ʼn minuut geduur.
Wat is die werklike effek van te veel skermtyd op kinders se welstand?
Wanneer jou tienerprinses se bui 110% afhanklik is van die hoeveelheid likes wat sy op haar laaste Instagram-foto gekry het, weet jy dat jy die pret al lankal moes bederf het.
Beleef Suid-Afrika se Camino in die Oos-Vrystaat
Dit is ’n bedevaart in eie reg en dalk die ideale oefenloop vir sy groter ouboet in Spanje.
‘Ons sal eiendomsreg tot in hoogste hof beskerm’
Dit kom ná die verklaring van die ANC dat 139 plase vir onteiening sonder vergoeding geteiken gaan word.