Vir Steyntjie was dit net nóg ‘n dag op Goliatskraal maar vir Pierre Massyn was dit ‘n spesiale dag.
Alles vir Vrydag 9 November 2018
Podlitiek-onderhoude: Dawie Scholtz praat oor die 2019-verkiesing
Dawie is ʼn groot voorstander van die gebruik van meningsopnames, peilings en data in die verkiesingsproses en glo dat dit selfs in Suid-Afrika van besondere belang is. Hierdie gesprek onderstreep hoe hierdie data in Suid-Afrika gesien moet word en ook wat dit vir ons Suid-Afrikaners op voetsoolvlak beteken.
Man vroegoggend by plaashek oorval
Die man se vrou kon daarin slaag om op die plaaslike veiligheidsnetwerk om hulp te roep en reaksie-spanne het vinnig gereageer.
Trump en die tameletjie van Iran
Amerika dreig ook om sanksies teen enige land in te stel wat voortgaan om sake met Iran te doen… en dit sluit Suid-Afrika in, wat groot hoeveelhede olie uit die land van die sjah van ouds invoer.
Spanne: Engeland teen Nieu-Seeland en Wallis teen Australië
Die vleuel Chris Ashton is ná vier jaar weer vir Engeland se opdrafspan gekies vir Saterdag se wedstryd teen die All Blacks op Twickenham.
Nuwe reguleringsraad vir advertensieklagtes
Nadat die Gesagsowerheid vir Reklamestandaarde onlangs gelikwideer is, het rolspelers in die bedryf besluit om ’n nuwe instelling te stig wat selfregulering van reklame in Suid-Afrika kan reguleer. Ina Opperman vertel meer.
Plek vir grafte in Johannesburg raak min
“Slegs vier van die 38 begraafplase wat deur JCPZ bestuur word, het nog plek vir nuwe grafte; dit is net genoeg grafspasie vir die volgende 50 tot 60 jaar.”
Media geroskam ná Gordhan-verklaring uitlek
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, se 68 bladsy lange verklaring aan die kommissie van ondersoek na staatskaping is Donderdag aan die media gelek en talle mediahuise het daaroor berig.
Vandag se sportnuus
Die Proteas speel vanoggend in Adelaide hul tweede eendagwedstryd teen Australië en die spanne vir more ses internasionale rugbywedstryde is bekend gemaak.
Vier beseer tydens ontploffing in werkswinkel
“By hul aankoms kon ontploffings van binne die werkswinkel gehoor word soos 210ℓ-houers deur die werkswinkel se dak geskiet het.”
Om nie ’n vuurwapen te mag besit nie, is ’n aanval op burgerregte
Ons het nuwe oplossings nodig om misdaad te bestry – die styging in ernstige misdrywe toon dat die polisie nuwe idees nodig het. Dit kan gedoen word sonder om gewone Suid-Afrikaners die reg te ontneem om hulself te bewapen, skryf Marius Roodt van die SAIVR.
Gedagte vir die dag: Spesiale geskenk
Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. (Psalm 139:14)