Daar is min goed so lekker soos sagte sagopoeding met soetsuur konfyt en ʼn goudbruin meringue.
Alles vir Donderdag 6 Desember 2018
Hartoorplanting: ʼn Wedloop teen tyd
ʼn Hartoorplanting is ʼn wedloop teen tyd, ʼn marathon-operasie vir ʼn nuwe lewe. Maroela Media was saam in die operasieteater. Kyk hier na foto’s en ʼn video:
Geweld raak die samelewing in sy geheel
“Geweld gebeur orals, in alle ouderdomsgroepe, geslagte, en kultuurgroepe en is nie beperk tot spesifieke sosiaal maatskaplike groepe nie. Terwyl daar tans lig gewerp word deur ʼn nasionale fokus op geweld teen vroue en kinders, is dit so dat lig ʼn skadukant het wat ons nie sien nie.”
Somerpret in die Paarl en Wellington
Kuier jy in die Kaap vir jou somervakansie of ry jy met Jan Tuisbly se karretjie? Somer is die perfekte seisoen om die pragtige Boland-dorpe Paarl en Wellington te verken!
Podlitiek: NVG se nuwe hoof, staatsinstellings se pampoene, onteiening kry hardloopskoene
Hierdie week bespreek Podlitiek die nuwe hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, die probleme by Eskom en die SAUK, asook die verslag deur die grondwetlike hersieningskomitee wat deur die Nasionale Vergadering aangeneem is.
Twee sterf tydens werwingsoefening by lughawe
Die kandidate moes volgens berigte ʼn padwedloop voltooi en militêre tipe oefeninge doen as deel van die keuringsproses.
Boek: My eerste 100 diere
Die pragtige, kristalhelder foto’s en lewendige illustrasies is in verskillende kategorieë gerangskik – van troeteldiere tot wilde diere en plaasdiere.
Verlamde bejaarde erg in huis aangerand
“Toe die versorger terugkeer, het sy die bejaarde vrou in haar bed aangetref waar sy ernstig aangerand is.”
Nóg ʼn man vas wat plaasgrond glo onwettig verkoop
Aanklagte van bedrog, betreding, intimidasie en opsetlike saakbeskadiging is teen die man aanhangig gemaak.
Vandag se sportnuus
Die SA Ope-gholftoernooi begin vandag by die Randparkklub in Randburg en SA Rugby het nege skeidsregters op hul Premiers-paneel aangewys vir 2019.
Man by hof vir moord in hegtenis geneem
Die man het Woensdag vlugtig in die hof op aanklag van ontvoering verskyn waarvoor hy vroeër borgtog toegestaan is, maar is op aanklag van moord in hegtenis geneem toe hy by die hof uitstap.
Gedagte vir die dag: Mag ek iemand teregwys, of nie?
Hou op om ’n oordeel oor ander uit te spreek. Dan sal God ook nie ’n oordeel oor julle uitspreek nie. (Matteus 7:1)