Uiteindelik is dit binnekort weer die Moederstad se beurt om Afrikaans is Groot te verwelkom en in volle glorie te ervaar. Lesers kan nou hulle kaartjies vir die Kaapse weergawe van hierdie megakonserte aankoop.
Alles vir Dinsdag 29 Oktober 2019
Mnr. Suid-Afrika is die inspirasie agter velsorgreeks vir mans
RAO Skin Technologies het pas hul blinknuwe velsorgreeks vir mans, in samewerking met Mnr. Suid-Afrika 2019, Heinrich Gabler, bekendgestel.
Resep: Soetkoekies
Met die Kersvakansie net om die draai maak dié resep genoeg koekies om uit te deel!
Luister: Vandag se sportnuus
Kolbe is fiks vir eindstryd.
Ek wens ek het geweet …
Ek wens iemand het my hierdie dinge vertel. Tog dink ek nie ek sou verstaan het nie.
Omstrede Fransman blaas wéér vir Bokke
“Dit was een van die fantastieste Wêreldbeker-rugbytoernooie, miskien die grootste, en daar is groot opgewondenheid oor wat beloof om ʼn uitsonderlike eindstryd tussen twee voormalige kampioene – Engeland en Suid-Afrika – te wees.”
Heroldsbaai: Liggaam geëien; soektog gaan voort
ʼn Uitgebreide soektog is Woensdag van stapel gestuur nadat Heidi Scheepers en haar kinders Dinsdag omstreeks 18:00 die laaste keer lewend in Heroldsbaai gesien is.
4 konstabels in hof vir moord ná voorval in selle
Die erg beseerde man wat in die selle agtergebly het se broer het later die aand daarop aangedring om hom te sien.
Gwede Mantashe ontken hy koop joernaliste om
Die 64-jarige Mantashe het glo ʼn buite-egtelike verhouding met ʼn 26-jarige vrou gehad.
AfriForum wil vervolg ná ‘ongegronde klag’ oor k-woord
“Dit is onaanvaarbaar dat mense wat valse bewerings van rassisme maak skotvry daarvan afkom.”
Gedagte vir die dag: Lofprysing-lysies
Teen middernag was Paulus en Silas besig om te bid en tot lof van God te sing. Die ander gevangenes het na hulle geluister. (Handelinge 16:25)