Met net ʼn paar sekondes in die wedstryd oor het die Blitsbokke die telling gelykop gemaak waarna ekstra speeltyd toegelaat is.
Alles vir Maandag 2 Maart 2020
MRK hof toe oor Beloftebos
Beloftebos is ook in 2017 by die MRK verkla.
Belasting: Appèlhof beslis teen Lifman
Lifman het volgens die SAID uitstaande belasting van R352 miljoen, rente uitgesluit.
Beurtkrag: Só lyk vooruitsig vir die week
Eskom het gesê hy verwag om nie Maandag beurtkrag in te stel nie en dat die moontlikheid vir beurtkrag vir die res van die week laag is.
Vyf dood in botsing
Vyf mense, insluitend ʼn hoogswanger vrou, is dood en twee ander beseer toe drie motors Sondagaand in ʼn botsing in Vanderbijlpark betrokke was.
Gedagte vir die dag: Broer!
Daarom moes Hy in elke opsig aan sy broers gelyk word, sodat Hy ‘n barmhartige en getroue Hoëpriester voor God kon wees … (Hebreërs 2:17-18)