Honderde bloedskenkveldtogte is tot dusver gekanselleer wat tot ʼn verlies aan duisende eenhede bloed gelei het.
Alles vir Vrydag 3 April 2020
Vandag se sportnuus
John Smit vier vandag sy 42ste verjaardag.
Regering gee duidelikheid oor sigarette
Meer as 2 000 Suid-Afrikaners is reeds in hegtenis geneem vir die oortreding van die regulasies.
Leah se jongste musiekvideo: ‘As vroue moet ons onsself onthou’
“Of dit nou in die werksplek of by die huis as vrou en mamma is – soms moet ons ʼn bietjie terugstaan en net weer onsself onthou.”
Covid-19: Vlugtelinge uit Metodistekerk verwyder
Sowat 500 vlugtelinge het sedert Oktober in die kerk en omliggende gebiede uitgekamp.
6 verkeersbeamptes vas vir korrupsie
“Die motoris het glo aan hulle verduidelik dat hy nie geld het nie en daar is aan hom gesê dat hy nooit weer sy rybewys sal sien nie tensy hy daarvoor betaal.”
Man buite huis geskiet
Paramedici is met hul aankoms na ʼn kamer in die huis geneem waar die man gelê het.
Gedagte vir die dag: Flenters
My tye is in u hand. Red my uit die hande van my vyande en vervolgers! (Psalm 31:16)