Terwyl die verdagtes in aanhouding was, het hulle die ondersoekbeampte probeer omkoop om getuienis teen hulle te verdoesel.
Alles vir Vrydag 14 Augustus 2020
Noordwes skuld miljoene vir medisyne
Sommige onbetaalde fakture is reeds jare lank uitstaande en het onverwerk in ʼn laai stof opgegaar.
Vandag se sportnuus
Meesterlike Binder weer die naweek in aksie.
10 vinnige feite oor ‘Byt en Buskruit’ se tweede seisoen
Adam Tas, die aanbieder van die program, en Pieter Strauss het met Maroela Media gesels oor tien goed wat jy dalk nie van dié program geweet het nie.
In diepte: Plaasaanvalle – waarheen boer SA?
“Dis iets wat mens vrees omdat jy dit nie kan voorspel nie. Maar watter tipe leefwyse is dit om die heeltyd in vrees te lewe?”
Musiekvideo: Riana Nel en Retief Burger sing ‘Die Seën’
Die musiekvideo is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Man in hof na moord op SA dokter in Kanada
Die man wat aangekla word van die moord op ʼn Suid-Afrikaanse dokter in Kanada, het tydens sy hofverskyning aangevoer hy is siek en kan nie besonderhede van die aanval onthou nie.
Hoëvlakspan vir ekonomiese herstel aangewys
Die span sal ʼn ekonomiese herstelplan aan Nedlac en Ramaphosa voorlê waarna dit by die kabinet ingedien sal word vir bekragtiging.
Covid-19-statistieke: Al meer herstel
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het laat Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Sy regterhand
Dieselfde magtige sterkte was ook aan die werk toe God Christus uit die dood opgewek het en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het. (Efesiërs 1:19-20)