Britse toeriste moes Vrydag jaag om terug te keer huis toe voor ʼn nuwe reisverbod Saterdagoggend van krag sal wees.
Lees meerAlles vir Vrydag 14 Augustus 2020
Sakeliga ondersteun Business for Ending Lockdown
“Ons is nie tevrede met vandeesweek se reaksie deur die presidensie en Nedlac op die ontvouende ekonomiese krisis nie, naamlik om nog ʼn kommissie in te stel in plaas van om die grendelstaat op te hef.”
WGO sê Afrika vaar goed in stryd teen Covid-19
Ses maande ná Covid-19 vir die eerste keer in Afrika aangemeld is, het lande goeie vordering gemaak in die stryd teen die koronavirus, het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) gesê
Misdaadstatistieke: Cele se ‘propaganda’ veroordeel
“Dit wil voorkom of die minister glo hy kan misdaad bekamp deur aandklokreëls in te stel, alkohol te verbied, sigarette te konfiskeer en die burgerlike vryhede van wetsgehoorsame Suid-Afrikaanse burgers te ondermyn.”
ToekomsVenster: Die Here is nie afwesig nie
Ons enigste troos in lewe en dood is dat ons aan Jesus Christus behoort.
Lang vonnis vir Grassy Park-moordenaars verwelkom
Die bestuur van die Wes-Kaapse polisie het gesê hy verwelkom die vonnis wat Marco Joostenberg (29) en Riyaad Canham (27) opgelê is vir ʼn moord in 2017.
Silwerskermfees bemagtig steeds die plaaslike rolprentbedryf
Die eerste kykNET Silwerskerm-webinaar sal van 2 tot 4 September plaasvind.
‘Misdaadvakansie’ vir SA tydens afsondering – Cele
Die daling in misdaadsyfers word grootliks toegeskryf aan die feit dat Suid-Afrikaners gehoor gegee het aan die oproep om tuis te bly en dat die omstandighede wat misdaad laat floreer, nie die normale was nie.
Hulplyn kry hupstoot in stryd teen geslagsgebaseerde geweld
Van der Riet sê dit is almal se verantwoordelikheid om, veral te midde van die viering van Vrouemaand, ʼn standpunt in te neem teen geweld teen vroue en kinders.
Nog ʼn span brandbestryders aangeval
Die span brandbestryders was só getraumatiseer dat hulle later huis toe gestuur is.
Die wêreld in foto’s – 14 Augustus 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie word die 400ste herdenking van die Mayflower-reis gevier deur ʼn uitstalling in Engeland te hou.
Man vas vir aanranding nadat vervolgingseenheid ingryp
Die vrou het in Junie reeds ’n beskermingsbevel teen haar man verkry.
Djokovic ‘opgewonde’ om weer af te slaan
“Ek is dankbaar om die nuus te bevestig dat ek wel deel van die Amerikaanse Ope-aksie sal wees.”
Polisieman vas oor vuurwapen
Daar was geen gedwonge toegang tot die stoorkamer nie.
Lekker lag: Haar rybewys is toe ’n foto van ʼn stoel
ʼn Vrou wat haar rybewys aanlyn wou hernu, het lekker gelag toe sy dit uiteindelik ontvang.
Veroordeelde plaasmoordenaar vas ná 15 jaar as voortvlugtige
Mokoena het ʼn dag voor sy vonnisoplegging uit aanhouding ontsnap en was sedertdien spoorloos.
Nuwe motorprogram dié naweek op Ignition
Wild in SA is ʼn splinternuwe avontuurreeks wat van Saterdag af op DStv te sien sal wees.
SA Doctors App – herhalende inkomste-geleentheid bars uit sy nate
Die vooruitsig vir werkskepping is nou ook ‘n realiteit wat die herhalende maandelikse inkomste vir elke franchisee verhoog.
Afrikaans – ’n Kreoolse tussenstadium of Kreools self?
Maar nie alle Afrikaanse taalkundiges stem saam dat Afrikaans ‘n kreoolse taal is nie.
Bylsma ‘nie regverdig verhoor’, wil appelleer
Daar word in die aansoek aangevoer dat Xander Bylsma se regte geskend is.