Een van die verdagtes is egter kort ná die moord in hegtenis geneem nadat die polisie hom in die gesteelde motor aangetref het.
Alles vir Dinsdag 5 April 2022
Video: Paartjie langs N12 van toekoms beroof
“My enigste seun is weggeneem op 19. Ek is beroof van alles. Ek sal nooit vir hom ’n 21ste verjaarsdagparty kan hou nie, hom nooit sien trou nie en nooit my kleinkind sien nie.”
Burgemeester in Kiëf-streek saam met gesin uitgewis
Dít kom nadat owerhede op ʼn gru-toneel van onder meer massagrafte buite die stad en lyke van burgerlikes in en om Kiëf afgekom het.
Waarheen is Stellenbosch-bib se Afrikaanse boeke?
ʼn Bekommerde biblioteekgebruiker sê dit lyk asof spesifiek ouer Afrikaanse boeke van die biblioteekrak verwyder word, maar die munisipaliteit ontken dat daar pogings is om van Afrikaanse literatuur ontslae te raak.
Covid-19-statistieke: Nog minder nuwe gevalle
Byna die helfte van die land se nuwe gevalle is in Gauteng (46%) aangemeld.
Laerskool verpletter oor ‘staatmaker’ se dood
“As ek aan Luan dink, sien ek ’n pragtige, glimlaggende sproetgesig, maar ook ’n uiters talentvolle sportman wat alles met volle oorgawe gedoen en uitnemend presteer het.”
Verkeerspolisie op trollie-man se spoor
ʼn Man het die internet aan die gons gehad toe hy homself gate uit geniet het terwyl hy in die reën agter ʼn brandstofvragmotor in ʼn winkeltrollie gesleep is.
Verbruikersake: Ligloop vir skelmstreke wanneer jy geld belê
Ina Opperman gee raad oor hoe om seker te maak jou geld is veilig.
Gedagte vir die dag: Gehoorsaamheid is voortdurend
Julle moet aan My verbonde bly soos Ek aan julle. ’n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as dit nie aan die druiwestok verbind bly nie, en só julle ook nie as julle nie aan My verbonde bly nie. (Johannes 15:4)