Soms is ’n fotoalbum vol mooi herinneringe van meer waarde as ’n uitgerekte loopbaan. Soos Boris Becker vroeër gesê het – dit is nie meer nodig dat Roger Federer homself aan enigiemand bewys nie.
Alles vir Dinsdag 5 April 2022
Sepiegids: Misverstand tussen Angel, Daniel aangepor in ‘Arendsvlei’
In ‘Getroud met rugby’ is Festus bekommerd oor Koekie se gesondheid en in ‘Binnelanders’ doen Rian ʼn ontdekking wat ʼn teorie kan staaf.
Man 90 keer ingeënt vir vervalste sertifikate
Die polisie het die man vroeër vandeesmaand by ’n inentingsentrum in Eilenburg in Sakse uitgevang toe hy vir die tweede dag agtereenvolgend vir ’n inenting opgedaag het.
Boek: ‘Sal ʼn skilpad op jou piepie?’ – Jaco Jacobs
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry.
Honderde honde vrek in Oekraïense diereskuiling
Die diere was glo weke lank sonder kos of water.
Saak teen advokaat se weduwee teruggetrek
Mientel Nortier is verlede jaar van haar man, Leon, se moord aangekla kort nadat hy in die egpaar se huis in Table View doodgeskiet is.
Wes-Kaap maak deurbraak teen sprinkane
Swerms word steeds naby die grense van die omliggende provinsies opgemerk en daar heers kommer dat hulle op pad is om skade in die Oos-Kaap aan te rig.
Vrou sterf ook ná skietery by Voëlklip
Die bejaarde vrou en haar man is Sondag op ʼn bankie by dié berugte uitkykpunt aangetref.
Foto’s: Gautengers deur die mis
Talle Gautengers het Dinsdagoggend kop gekrap oor digte mis wat oor dié provinsie gesak en sig op paaie uiters moeilik gemaak het.
Leclerc sê meer woema wink vir Ferrari
Ferrari sorg deesdae weer vir vuurwarm vertonings met Charles Leclerc en Carlos Sainz wat die voorlopers op die jaerspunteleer is.
Elandré, Ivan blaas nuwe lewe in Top-20
Elandré is terug met ’n nuwe enkelsnit, “Hand aan hand”.
Jong man verongeluk enkele meter van huis
“Hy is my hart se punt, ons enigste seun.”
Denel weer arbeidshof toe gesleep
Die sukkelende wapenvervaardiger skuld werknemers byna R830 miljoen aan agterstallige salarisse.
Motoriste steier onder rekordhoë brandstofpryse
“Die ingryping om die algemene brandstofheffing te verminder is betekenisvol aangesien dit wys dat die regering die kwessie van stygende brandstofpryse ernstig opneem.”
Bangladesj die harnas in vir bitsige Proteas
“Hulle het hom omsingel toe hy gekolf het en iets vir hom gesê. Natuurlik kon hy nie daarop reageer nie want hy is ’n junior speler. Dit was betreurenswaardig.”
Ophef van ramptoestand net ‘magsverskuiwing’
Verskeie organisasies waarsku dat die regering aan die mag wat hy tydens die inwerkingstelling van die ramptoestand homself toegeëien het, probeer vasklou deur die voorgestelde nuwe regulasies.
Handwerk: Visskooltjie uit polimeerklei
Maak hierdie oulike vissies deur basiese vorms uit polimeerklei te sny en dit dan met gekleurde patroontjies te versier.
Bek-en-klouseer in Gauteng: China weier SA wol
Saayman sê hy vermoed wel dat die Chinese hierdie keer bekommerd is oor die skaal van die uitbreking.
Resep: Vinnige falafel
Hierdie interessante kosblikkos is dalk net die plaasvervanger wat jy nodig het vir ʼn bietjie verandering.
Gewilde Kaapse mark vier 11de bestaansjaar
Die immergewilde en geliefde Kaapse naweekmark, die Bay Harbour-mark, vier in Julie vanjaar 11 jaar van samesyn, inkopies, kos en goeie geselskap.