ʼn Duitse herdershond is Dinsdag uit ʼn mangat in Verulam, KwaZulu-Natal gered.
Lees meerAlles vir Dinsdag 5 April 2022
Kinder herroep sjokolade-eiers in Europa
Alhoewel daar nie bewyse is dat enige van die speelgoed-gevulde Surprise-sjokolade-eiers of enige ander produk salmonella bevat nie, het Ferrero gesê hy herroep eerder die produkte as ʼn voorsorgmaatreël.
Verdagte steeds soek ná tiener se nagklub-moord
Beeldmateriaal van die voorval het op sosiale media versprei en die polisie glo dat verskeie mense die voorval sien gebeur het.
‘Verspreiding van bek-en-klouseer kan voorkom word’
Met die vorige uitbreking in 2019 het Suid-Afrika sy internasionale status by die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid verloor wat ’n swaar slag vir landbou en die veebedryf in besonder was.
Spanne in Jhb ontplooi om infrastruktuur te beskerm
Daar was die afgelope week drie gewelddadige aanvalle wat City Power se veiligheidspersoneel en infrastruktuur geteiken het.
ToekomsVenster: Waarheen is ons op pad
Ons bid dat die Here ons sal wys waarheen ons op pad mag wees en ons help om die talle stukke van ons eie lewe se legkaart bymekaar te bring. Ons vra dat Hy sy wil aan ons openbaar.
DA wil ook saam met Kaapse Forum werk
Die amptelike opposisieparty wil met Heindrich Wyngaard, uitvoerende voorsitter van die Kaapse Forum, vergader.
Vrystaatse boer sterf in heli-ongeluk
Jurie Wessels se helikopter het glo kragdrade getref voordat dit neergestort het.
Miljarde se landbouprodukte in gedrang weens power paaie
Die reuseverliese wat die swak padnetwerk vir produsente en ander diensverskaffers veroorsaak, maak volhoubare produksie – en dus voedselsekerheid – al hoe moeiliker.
Ramptoestand kan weer ingestel word – regering
Die minister van gesondheid het burgers egter gerusgestel dat die Covid-19-infeksiekoers tans “hanteerbaar” is en nie ’n bedreiging vir die land se gesondheidsinfrastruktuur inhou nie.
G’n ‘Squid Game 2’ voor 2024
Hy het erken dat hy nog net drie bladsye van die draaiboek vir die opvolgseisoen van die mega-trefferreeks geskryf het.
Luister: Elandré raak nostalgies in ‘Hand aan hand’
“Ek dink van alles wat ek nog in my loopbaan gedoen het, was dít nog die belangrikste: om hulle verhaal te kon vertel.”
Namibiese boer uit op borgtog
Marieta Wilhelm is verlede maand in hegtenis geneem kort nadat sy glo uit noodweer ’n aanvaller op haar plaas in die Maroelaboom-distrik geskiet en met sy eie wapen bygedam het.
Boekresensie: Kortpad-Afrikaans
Dit is nie net taalwerkers wat hierdie taalhulpbron vir taalaanleerders en taalvaardiges van waarde sal vind nie. Enige iemand – leek of kenner – met ’n liefde vir Afrikaans en wat graag hulle taalvaardigheid wil opskerp, sal hierdie boek geniet en gereeld na verwys.
Is Opel se Zafira die perfekte ‘toertuig’?
Min dinge is so angswekkend vir ʼn nuwe gesin as die eerste seevakansie, veral indien jou eie voertuig aan die knap kant is.
Foto’s: Groot pret by nuwe selfie-museum
Besoekers is hier die kunstenaar en die uitstalling.
Morné sal CB-span môre lei
Intussen het die opwindende Elrigh Louw aangedui dat hy in Pretoria sal aanbly.
Afrikaanse leerders presteer beter met aanlyn hulp
“Ouers moenie wag tot die einde van die jaar om hul kinders te help om akademiese prestasie te verbeter nie.”
Uitdrukking: lood swaai
Wat het die uitdrukking “lood swaai” met ʼn matroos te doen? Taaltoffie stel ondersoek in.
Verkiesing in Hongarye
Die opposisie het gereken dat die kiesers moeg raak vir Orban en beweer dat hy outokraties en korrup regeer. In die aanloop was die verwagting dat dit ʼn kop-aan-kop-stryd gaan wees.