“Ons musiek word nie vervelig nie, dit bly interessant. Jy kan heeldag lank daarna luister.”
Alles vir Dinsdag 7 Junie 2022
‘Top Gun’ in die sop oor ‘kopieregskending’
Top Gun: Maverick is vanjaar se grootste lokettreffer, wat reeds $291 miljoen (R4,5 miljard) in Noord-Amerika en $548,6 miljoen (R8,5 miljard) wêreldwyd in die eerste tien dae van vrystelling geïn het.
Rower tydens jaagtog doodgeskiet
Polisiebeamptes het die verdagtes se voertuig agternagesit totdat dit teen ’n elektriese paal vasgejaag het.
SA’ners braak gal oor Ryanair se Afrikaanse vraelys
Talle van die ontevrede Suid-Afrikaners sê die vraelys is diskriminerend omdat baie van hulle nie Afrikaans verstaan nie.
Kleuter jaar later ‘so sterk soos ’n bees’
Dan Roux het liggaamlik ten volle herstel nadat hy byna verdrink het, maar sy emosionele welstand is nog nie waar dit moet wees nie.
Bejaarde dood ná kajakongeluk
’n 70-jarige man is dood nadat sy kajak Saterdag deur die waterstrome van die Mzimkhulu-riviermond in Port Shepstone na die see meegesleur is. Die man…
Man aangekla oor vreemde naaldaanvalle
Sedert die begin van die jaar is minstens 100 voorvalle aangemeld van jong mense wat naaldbeserings by nagklubs en feeste opgedoen het.
‘Welvaartskeppers’: Is kwalifikasies werklik nodig?
Is kwalifikasies werklik nodig om welvaart te skep? PJ Botha van die finansiële reeks, Welvaartskeppers, het goeie wenke vir dié wat wonder of formele kwalifikasies nodig is om sukses te behaal.
Spur-voorval ‘een van vele in Centurion’
“Dit is skrikwekkend om te dink dat mense omtrent nie meer ʼn restaurant saam met hul gesin kan besoek, sonder om oor ʼn gewapende rooftog bekommerd te wees nie.”
Gedagte vir die dag: Balans is moeilik
Dié wat gebruik maak van die dinge van hierdie wêreld, moenie daaraan geheg raak nie. Want hierdie bedeling gaan verby. (1 Korintiërs 7:31)