Items wat aan Madeleine McCann behoort, is glo in Brückner se kampeerwa gevind.
Alles vir Dinsdag 7 Junie 2022
Gupta-uitlewering ‘ingewikkeld’; proses reeds aan die gang
Interpol het in Maart vanjaar ʼn sogenaamde rooi kennisgewing vir die Gupta-broers uitgereik en dit het vandeesweek tot hul inhegtenisneming in Doebai gelei.
Só kan agterstand in skole gepak word
Navorsers het ʼn aantal planne voorgestel om Suid-Afrikaanse skole in geheel te hervorm om by die ongekende tye weens die Covid-19-pandemie aan te pas.
ARF onderneem brandvegter-uitdaging
“Ons wil graag proaktief optree en eerder die boere help om die brande te beveg voor daar agterna hulp verleen moet word.”
Brendan Peyper maak geskiedenis op dié Top-20
In vandeesweek se Top-20 is daar twee snitte wat styg, 14 wat daal, twee wat onveranderd bly en ook twee nuwe liedjies wat dié week die Top-20 betree.
Rilee laat dit sesse in Engeland reën
Die linkshandige kolwer het reeds 278 lopies teen ’n gemiddeld van 92,6 en ’n treftempo van 191,72 in die kleure van Somerset geslaan.
Private brandweerwa help nou Discovery Insure-klante
Die diens is beskikbaar vir klante oor die grootste gedeelte van die Johannesburgse metrogebied en word bestempel as ʼn unieke oplossing om mense teen die verwoestende uitwerking van ʼn brand te beskerm.
Jong boere dringend benodig
“In die huidige omstandighede kan ons nie anders nie as om deel van georganiseerde landbou te wees. Die uitdagings is net te veel. As dit moeilik raak, is dit nog belangriker as ooit om koppe bymekaar te sit en te weet jy is nie alleen op ’n eiland van jou eie nie.”
Shadine se Thunder wen Vitality-reeks
“Dit voel steeds onwerklik. Ek is mal oor hierdie span!” het Shadine van der Merwe ná die spogsege op sosiale media gedeel.
Meeste Woolies-afleweringsvoertuie binnekort elektries
ʼn 10 maande lange toetslopie wat vroeër met elektriese voertuie gedoen is, wys dat die gebruik daarvan uitlaatgasse met tot 700 000 kg kan verminder.
Pa dood ná kleuter sneller trek
Dié voorval in Amerika vind plaas te midde van ʼn vuurwarm debat oor wapenregulasies ná verskeie onlangse dodelike massaskietvoorvalle.
Reaksiebeampte dalk vervolg ná Spur-voorval
Die beampte vrees boonop vir sy lewe ná die voorval.
Rafa se Parys-rekord sal nie sommer verbeter word
“’n Talentvolle speler soos Carlos Alcaraz is nou 19 jaar oud. Indien hy gelyk met Nadal wil breek, sal hy elke liewe Franse Ope-toernooi moet wen totdat hy 33 jaar oud is.”
Boris Johnson oorleef mosie van wantroue
“Sy reputasie is [egter] aan flarde en sy gesag nou heeltemal daarmee heen.”
Gupta-inhegtenisnemings wyd verwelkom
Die uitleweringsproses sal nie oornag gebeur nie, maar die departement van justisie sê die proses in die Verenigde Arabiese Emirate is reeds van stapel gestuur.
President gaan oor diefstal op plaas getuig
Die ANC se integriteitskommissie is Maandag ingelig oor mediaberigte met betrekking tot die strafregtelike klag teen Ramaphosa.
Meghan en Harry deel eerste foto van Lilibet
Die eenjarige het rooi hare nes haar pa, prins Harry.
Jong ma en kleuter dood aangetref
Die dogtertjie het ʼn besering aan haar nek gehad.
Boulers laat Iere steier
Die Protea-vrouekrieketspan het die tweede T20-wedstryd teen Ierland met agt paaltjies gewen.
Resep: Mieliepap-en-cheddar-koekies met doopsous
Verras jou vriende met hierdie geurige mieliepapkoekies by jou volgende braaikuier.