Dit was prima-rugby op sy beste: skitterdrieë, skitterende verdediging, uitstekende hantering en balverspreiding, alles op volle vaart uitgevoer.
Lees meerAlles vir Saterdag 11 Februarie 2023
Video: Daar’s ʼn eland op my stoep
“Ek het nou net die stoep gewas. Ek wens julle wil net vir een dag bietjie elande wees.”
Landelike sjarme op ’n wynplaas buite Plettenbergbaai
My eerste ervaring van Newstead is soos dié van vele ander besoekers: saam met my gesin in die restaurant langs die wingerd, sandale uitgeskop op die grasperk nes die ander gaste, aan’t smul aan lamsvleis, falafels, tzatziki, naanbrood en stadig-geroosterde knoffelhoender.
Foto’s: Pakhuis brand by Paardeneiland
Kaapstad se nooddienste is Saterdagoggend omstreeks 01:35 ontbied na die nywerheidsgebied van Paardeneiland waar ʼn brand uitgebreek het.
Antwoorde van die Puk geëis oor rasse-uitsluiting
Die dorpskoshuise is in kennis gestel dat hulle nie deel kan wees van die jaarlikse kampus-verwelkomingsfunksie nie.
Francois en Elizabeth Fourie wals nog heerlik saam
Op 16 Desember 2022 was dit reeds drie-en-veertig jaar nadat die troumars vir die bekende sangpaar gespeel is. Hulle liefdesdans het egter reeds drie jaar tevore as studente begin.
SA20-finaal word nou môre beslis
Die kolfblad is al vir die afgelope drie dae bedek en meer as 200 mm reën het sedert Woensdag in die omgewing van die Wanderers geval.
11 gestrande loodswalvisse gered
Al bestudeer wetenskaplikes die verskynsel al vir dekades lank, is daar nog steeds nie duidelikheid waarom walvisse strand nie
Weduwee se pleidooi steek stokkie voor Star Wars-veiling
“Dit breek my hart om te sien ons besittings word só opgeveil.”
Huldeblyke stroom in vir kletsrymer AKA
Die 35-jarige Forbes het ʼn rits Suid-Afrikaanse toekennings verower en is verskeie kere vir ʼn Black Entertainment Television (BET)-toekenning in die VSA genomineer.
Luister: Rassie kap na Nick op Twitter
“Ek wens dat julle eers die waarheid probeer uitvind voordat julle ‘kundige’ kommentaar lewer.”
‘Onttrek ons manne uit DRK’
“Ons primêre verantwoordelikheid is eindelik om ons land se grense te beskerm en die veiligheid van ons mense binne Suid-Afrika te verseker.”
Eerste toets: Indië vermorsel Australië
Die Aussies is in ʼn lokval gelei, want hulle was onvoorbereid op ʼn draaiersvriendelike blad, hulle het straks verkeerde span gekies met te veel linkshandige kolwers, maar die grootste rede was dat byna al hul kolwers onbeholpe teen giftige draaiboulwerk was.
Toestande in Krugerwildtuin gemonitor
“Rampspanne in die wildtuin en eksterne rolspelers is op bystand geplaas en monitor die impak van die reën.”
Hollywood: Disney-flieks kry opvolge; aanbieder in die sop oor Meghan Markle-rubriek
Die perswaghond is besig om ondersoek in te stel nadat Jeremy Clarkson se rubriek oor Meghan Markle nagenoeg 25 000 klagtes laat instroom het.
Dié Valentynsfliek bied ‘boodskap van hoop’
“Die liefde is daar waar jy dit die minste verwag.”
Skok, verslaentheid ná tweelingbroers se afsterwe
“Legendes is weg, maar sal nooit vergeet word nie.”
Sesde verdagte in boeie ná mislukte transitorooftog
Vier van die verdagtes is reeds verbind met ʼn rits transitorooftogte in die provinsie.
Man met renosterhorings betrap
Terwyl die voertuig deursoek is, het beamptes op renosterhorings onder die sitplek afgekom.
Sakeliga se strategie oor ramptoestand
“Dit is ʼn amptelike regeringsverklaring dat die publiek ʼn ramp beleef waarvan die staat self die oorsaak is. Die energiekrisis verteenwoordig ʼn werklike, mensgemaakte probleem met ʼn duidelike oorsprong: die staat se elektrisiteitsmonopolie (Eskom) en die staat se energiebeleid.”