Verouderde infrastruktuur en ʼn gebrek aan geld is van die redes dat inwoners van Centurion maar moet vrede maak met al meer sinkgate in die omgewing.
Alles vir Sondag 19 Februarie 2023
Boer se ‘ontvoering’ in Paraguay neem nuwe wending
Oorsese media het die afgelope dae skokonthullings oor Daan Coetzee se dood gemaak, maar sy familie sê dis onsin.
Senekal klou vas by Zebula
JJ Senekal loop reeds van die eerste rondte af voor.
Dokters ook deur TMPD-skelms geteiken
Korrupte metropolisiebeamptes verhoed soms dat dokters betyds op noodgevalle kan reageer en stel op dié manier mense se lewe in gevaar.
Spogvennootskap haal wind uit Protea-seile
Australië se vrouekrieketspan het Suid-Afrika met ses paaltjies in hul T20-Wêreldbekerkragmeting op St Georges-park geklop.
Twee sterf toe voertuig op N1 onklaar raak
Een van die slagoffers was ʼn barmhartige samaritaan wat stilgehou het om hulp te verleen.
‘Ons sal nie stilbly nie,’ sê ma’s oor vroedvrou
“Ons lewe het weens nalatigheid onherroeplik verander en dit is ons verantwoordelikheid om te keer dat dit met enigiemand anders gebeur.”
Gedagte vir die dag: By Hom sal jy vrede vind
Een ding weet ek vas en seker: Niks kan ons ooit van Christus se liefde skei nie. Nie dood of lewe of engele of duiwelse magte nie; nie ons vrees vir vandag of ons kommer oor môre nie; ook nie bo-aardse magte nie. (Romeine 8:38)