Karlin Nel en Annette Human sê hulle is saam soos die perfekte versnit.
Alles vir Sondag 27 Augustus 2023
Orania, van stad na Afrikaner-hartland
“Ons het nie weggevlug nie; ons het ʼn uitkoms gesien om ons gekonsentreerd te vestig waar ons vir onsself ʼn politieke orde kan skep.”
[Video] Stryd teen strikke: ‘Ons diere sterf uit’
“Dit maak my briesend. Ons verwyder jaarliks duisende strikke en het al 315 diere in strikke gevind. Net 42 van hulle het nog geleef.”
Drie Amerikaners sterf toe Osprey in krygsoefening in Australië neerstort
Die Osprey – ʼn kombinasie tussen ʼn helikopter en ʼn vliegtuig – het deelgeneem aan die Predator Run-oefeninge.
Zimbabwe se Mnangagwa seëvier weer
Buitelandse verkiesingswaarnemers het Vrydag egter gesê die verkiesing het versuim om te voldoen aan streek- en internasionale standaarde en die opposisieparty Citizens Coalition for Change het ook die uitslae verwerp.
Dís wat die prys van jou ‘brekkie’ raak
“As al die faktore dus opgeweeg word en daar geen verdere ekonomiese skokke in die tweede helfte van die jaar is nie, is daar ʼn goeie kans dat jou Sondagoggend-ontbyt jou dié somer effens minder gaan kos,” verduidelik Paul Makube, landbouekonoom van FNB.
Lisensies, rybewyse wel uitgereik ondanks ou boetes
Talle motoriste was nie bewus van afdwingingsbevele wat teen hulle uitgereik is vir ou verkeersboetes nie.
Georgië gee Skotte voorsmaak van supertaai stryd teen Bokke
Dit was die Skotte se laaste oefenwedstryd voor die groot skouspel.
Ramphulp gevra ná verwoestende brande
Landbou in die omgewing het dringende hulp van die staat nodig. Plase grensend aan drie provinsies, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en Vrystaat, is tot as verbrand.
Jong Noorweër stof wêreld se voorste spelers uit
Viktor Hovland, wat eers op 11-jarige ouderdom begin gholf speel het en vier jaar later Noorweë se amateurkampioen was, sê hy kan nie onthou dat hy al voorheen met ses houe ná die derde ronde voorgeloop het nie.
‘Oorlog dreig’ tussen taxi’s, trokke by grens
“Ons kry geen hulp van die polisie nie en vrees die dag gaan aanbreek wanneer die vragmotorbestuurders self teen die taxi’s begin optree.”
SAUK verbied AfriForum se ‘Kill the Boer’-advertensie
“Die SAUK onderskat sy luisteraars en kykers se intelligensie as hy dink mense sal val vir ’n verskoning dat daar op ’n betaalde advertensie geantwoord moet word. As ’n bank op die SAUK adverteer, moet ander banke dan nou die reg kry om op hul advertensie te antwoord?”
Gedagte vir die dag: Moenie leef volgens die begeertes wat nie by jou nuwe lewe pas nie
“As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God nie geken het nie” (1 Petrus 1:14).