Deur die jare is die amptelike Suid-Afrikaanse trefferslys wat op werklike albumverkope gebaseer is, oorheers deur versamelalbums. Die sewende volume van die reeks Trots Afrikaans…
Alles deur die skrywer Daantjie Dinamiet
Maroela Media Top 20 23 September 2013
1. Die gras is altyd groener- Dogters van Man 2. Hande- Karlien van Jaarsveld 3. Superman- Adam 4. Spyt kom te laat- Ricus Nel 5….
Maroela Media Top 20 16 September 2013
Hande- Karlien van Jaarsveld Spyt kom te laat- Ricus Nel Die gras is altyd groener- Dogters van Man Dis hoe ons rol- Jay Superman- Adam
Maroela Media Top 20 – 9 September 2013
Hande- Karlien van Jaarsveld Spyt kom te laat- Ricus Nel Gee gee gee- Mwah Dis hoe ons rol- Jay Die gras is altyd groener- Dogters…
Nommer een- Jakkie Louw
Jakkie het weer met ‘n album vorendag gekom wat ‘n spul treffers gaan oplewer, en weer eens het hy bewys dat hy kmet dieselfde oorgawe laf en ernstig kan wees.
III- Ghapi
Baie mense sal dalk skepties wees oor ‘n rock-kunstenaar se besluit om ‘n Christelike CD op te neem. Dit is dalk iets waaroor ‘n mens lank sal kan redeneer, maar die feit is dat Ghapi met ‘n skitterende album vorendag gekom het wat werklik tot eer van die Here is.
Maroela Media Top 20 – 2 September 2013
Spyt kom te laat- Ricus Nel Hande- Karlien van Jaarsveld Jy het my gevind- Liza Brönner Dis hoe ons rol- Jay Gee, gee, gee- Mwah!
Niks kan my keer nie- Candy Benson
Baie mense sal Candy dalk net sien as nog ‘n blondekop wat nie juis veel het om te bied nie. Dis allesbehalwe die waarheid.
Maroela Media Top 20 – 26 Augustus 2013
Spyt kom te laat- Ricus Nel Hande- Karlien van Jaarsveld Dis hoe ons rol- Jay Gert Vlok Nel se treine- Mathys Roets Jy het my…
Kom nader- Brandpunt
Daar is sonder twyfel ‘n oplewing in Afrikaanse lof-en-aanbiddingsmusiek, en veral groepe soos Onbeskamd en Luidkeels het die afgelope tyd baie gewild geword.
Afrikaanse liedjies wat deur meer as een kunstenaar gewild gemaak is
Daar is deur die jare al baie Afrikaanse liedjies wat vir meer as een kunstenaar of groep ‘n treffer was.
Bekende treffers waarvoor daar Afrikaanse woorde geskryf is
Hier is ‘n lys van liedjies wat nie oorspronklik in Afrikaans geskep is nie; die Afrikaanse woorde is later geskryf.
Maroela Media Top 20 – 19 Augustus 2013
Spyt kom te laat- Ricus Nel Dis hoe ons rol- Jay Hande- Karlien van Jaarsveld Ekskuus Oom- Pierre Rossouw Jy het my gevind- Liza Brönner’
Niks en niemand- Ampie du Preez
As jy nog nie met Ampie se musiek kennis gemaak het nie, kan jy gerus hierdie album by jou versameling voeg.
Joshua na die reën
Joshua na die reën het vorendag gekom met ‘n CD wat byval sal vind by diegene wat op soek is na musiek met integriteit waarvoor ‘n mens nie moeg sal word nie en waarna ‘n mens nog lank sal kan luister.
Vir jou gemaak – Adam
Hierdie album is ‘n bewys dat jy kommersieel kan wees sonder om musikale integriteit in te boet, en daarom kan dit baie sterk aanbeveel word.
Maroela Media Top 20 – 12 Augustus 2013
Dis hoe ons rol- Jay Ekskuus Oom- Pierre Rossouw Hande- Karlien van Jaarsveld Wat geld nie kan koop nie- Bobby van Jaarsveld Spyt kom te…
De Luxe-album- Hulle
Hulle is seker is een van die beste sangpare wat die afgelope tyd op die musiektoneel verskyn het, en hierdie album sal by ‘n groot gehoor byval vind.
Hoe groot is U – Jan de Wet
Jan is ‘n legende in die Afrikaanse musiekbedryf, en enigiemand wat van sy vorige albums gehou het, sal ook hierdie een geniet.
Onthou die goue oues- Gerrie Pretorius
Die feit dat die album so gewild geword het, is ‘n aanduiding dat daar baie mense dink dat dit die moeite werd is.