Teen die einde van 2015 het Colé tydens die Jakaranda-kinderhuis se jaarlikse Liggiefees ʼn toekenning gekry vir die beste duet saam met ʼn buitelandse sanger vir die liedjie “Molayo”, wat sy saam met Gbenga Adenuga van Nigerië opgeneem het.
Alles deur die skrywer Daantjie Dinamiet
Nuwe vrystellings: 18 Januarie 2016
Verskeie Afrikaanse kunstenaars het die afgelope tyd nuwe musiek vrygestel. Hier is Daantjie Dinamiet se lys van die gewildste nuwe Afrikaanse vrystellings.
Maroela Media Top 20: 18 Januarie 2016
Vandeesweek styg tien snitte, ses daal, twee behou hul posisies en twee nuwelinge verskyn nou ook op die Top 20. Cordelia se nuutste treffer, “Eerste woorde”, is die nuwe nr. 1-treffer, terwyl Len Muller en Stef Bos na die tweede plek terugsak.
Voortrekkers vier 85 jaar met feeslied
Die Vootrekkerbeweging herdenk op 30 September sy ontstaan 85 jaar gelede.
Resensie: Afrikaanse volksmusiek met Beeskraal en vriende
Met hierdie album het Beeskraal en vriende egter die kol getref. Dit sal jou van voor af na liedjies laat luister wat jy gedink het jy ken, terwyl dit ook ʼn paar vergete liedere aan ʼn nuwe generasie bekendstel. Daarom kan hierdie album sonder voorbehoud aanbeveel word.
Nuwe vrystellings: 11 Januarie 2016
Jak de Priester, Linda Kilian en Amor Vittone is van die sangers wat nuwe musiek vrygestel het.
Maroela Media Top 20: 11 Januarie 2016
Vandeesweek se nuweling is die temaliedjie van die rolprent ‘n Pawpaw vir my darling van Anton Goosen wat in die 20ste plek toetree.
Maroela Media Top-20: 4 Januarie 2016
Daar is vandeesweek tien snitte wat styg, ses wat daal, drie wat hul posisies behou en een nuweling.
Maroela Media se Top 20 albums vir 2015
Met meer as 12 maande se top 20 liedjies om van te kies, het Daantjie Dinamiet Maroela Media se top 20 beste albums van die jaar neergepen.
Maroela Media Top 20 vir 2015
Daantjie Dinamiet, wat gereeld musiek resenseer vir Maroela Media, het al sy musiek-kennis ingespan om die top 20 Afrikaanse liedjies vir 2015 te kies. ʼn Klomp liedjies wat deur die jaar ook in Maroela Media se top 20 liedjies was, is ook op dié lys.
Maroela Media se Top-20: 28 Desember 2015
In vandeesweek se Top-20 is daar nege snitte wat styg, ses wat daal, drie wat hul posisies behou en twee nuwelinge.
Maroela Media se Top-20: 21 Desember 2015
In vandeesweek se Top-20 is daar nege snitte wat styg, agt wat daal, twee wat hul posisies behou en een nuweling.
Maroela Media Top 20: 14 Desember 2015
In vandeesweek se Top 20 is daar tien snitte wat styg, sewe wat daal, een wat onveranderd bly en twee nuwelinge. Cordelia behou haar eerste…
Resensie: ‘Vuurbestand’- Suzanne
Tot dusver het Suzanne nog nie heeltemal met haar musiek die hoogtes bereik waartoe sy in staat is nie, maar hierdie album is haar beste sover en daar is geen twyfel dat sy groot sukses daarmee gaan behaal nie.
Platinumstatus vir Karlien
Karlien van Jaarsveld se jongste album, My hartjie, wat in Maart vanjaar uitgereik is, het so pas 40 000 eksemplare verkoop. Volgens Karlien het sy hierdie mylpaal vinniger bereik as wat sy verwag het, maar sy is beskeie oor haar prestasie.
Nuwe vrystellings: 7 Desember 2015
Ray Dylan, Brendan Peyper en Riku Latti en die Karoo-sangers is van die kunstenaars wat onlangs nuwe snitte vrygestel het.
Maroela Media Top 20: 7 Desember 2015
Cordelia behou haar eerste plek met “Breek die stilte”, terwyl haar nuwe treffer, “Eerste woorde”, die meeste plekke styg, naamlik sewe, en vandeesweek in die 13de plek is.
Nuwe vrystellings: 30 November 2015
Kurt Darren, Brendan Peyper en Carla Oberholzer het onlangs ‘n paar nuwe snitte vrygestel.
Maroela Media Top 20: 30 November 2015
Dit is ‘n groot week vir Cordelia; sy is moontlik die eerste kunstenaar wat drie solotreffers tegelyk op die Top 20 het.
Resensie: “Die eerste 10 jaar” – Bobby van Jaarsveld
Met hierdie album kom ʼn mens agter wat hy al bereik het op so ʼn jong ouderdom; hy is een van die min kunstenaars wat op ʼn jong ouderdom begin sing en vasgebyt het. As jy van Bobby hou, kan jy gerus hierdie album by jou versameling voeg, al het jy al die musiek wat hy al voorheen vrygestel het.