“As jy bekeer is, moet jy ʼn tuin het. Want die tuin was mos in die begin gewees.” Gladina Galant sit in haar tuin in Blikkiesdorp. Blikkiesdorp, ook bekend as Tin Can Town was oorspronklik ʼn tydelike hervestigingsgebied vir die destydse straatbewoners wat in Simfonieweg vir byna twee jaar gewoon het.
Alles deur die skrywer Eunice Stoltz-Masson
Drie kinders, jong man vermoor
‘n Deurnag soektog het daartoe gelei dat twee verdagtes binne ure na die moorde in hegtenis geneem is.
Staat soek lewenslank in hoëprofiel-bendesaak
Die staat het versoek dat twee bendelede wat skuldig bevind is aan ʼn moord in 2016 tot lewenslange tronkstraf gevonnis word.
Twee vas ná moord op Kaapse polisielid
Die inhegtenisnemings volg nadat lede van die polisie se blitspatrollie op ʼn wenk reageer het dat die verdagtes in die omgewing van Delft is.
Operasie Lockdown: 468 vas in vyf dae
Altesaam 468 verdagtes is binne vyf dae tydens Operasie Lockdown in die Wes-Kaap in hegtenis geneem.
’n Matriekafskeid van hoop
“Ek kyk vir hom aan in my hande. Daar is geen lewe in hom nie. Ek is onbewus dat my seun in my hande gesterf het. Hy is dood. En ek sê Here, ek weet nie wat makeer my seun nie, maar ek pleit die bloed van die Lam oor hom.”
Weermag ontplooi: Só vorder ingryping
“Ja, definitief, ons is gatvol. Weet jy hoe gevaarlik is dit? Vir ons kinders?”