Die wegkwyning van Ramaforia is dalk een van die beter dinge wat met ons as burgers kon gebeur.
Alles deur die skrywer Monica Mynhardt
Nuuskommentaar: Verbod op sondebelasting dalk binnekort opgehef
Die regering het sinvolle regulasies se doel vertrap deur gulsig na meer mag te soek.
Nuuskommentaar: Selfverdediging skiet selde tekort
Gegewe Suid-Afrika se misdaadstatistieke is dit nodig dat burgers nie net vertroud moet raak met die idee van selfverdediging nie, maar ook met die toepassing daarvan.
Nuuskommentaar: Burgerlike ongehoorsaamheid in ʼn paternalistiese staat
Die ANC het sy perke as regering begin oorskry deur morele besluite namens ons te begin neem.
Nuuskommentaar: Die ANC se skynheilige korrupsie-klaaglied
In Augustus vanjaar vier die Zondo-kommissie sy tweede bestaansjaar. Twee jaar, 245 sittings en R700 miljoen later met nie een vervolging om daarvoor te wys nie.
Nuuskommentaar: Verpolitiseerde sport laaste spyker in doodskis van Suid-Afrikanisme
Met die BLM-kwessie wat by nasionale sport ingesleep is, is die vraag dan of dit steeds die tuiste van sogenaamde Suid-Afrikanisme gaan bly.
Nuuskommentaar: Diktatuur in die gedaante van demokrasie
Die silwer randjie is egter dat hierdie regering nie die vaagste benul het hoe om enige iets suksesvol te bedryf nie – waarskynlik ook nie ʼn diktatuur nie.
Nuuskommentaar: Die geskiedkundige en noodgedwonge IMF-lening van die ANC
Die ANC gaan baie vinnig die les begin leer dat niemand op ideologie alleen kan oorleef nie – ʼn mens kan dit immers nie eet nie.