Dié unieke watermassa bied aan inwoners die geleentheid tot ʼn uitsonderlike waterfront-aftreeleefstyl in die hartjie van Pretoria – en dit nogal in een van die mees gesogte woonbuurte!
Alles deur die skrywer Promosie
Groot baba-ekspo dié naweek in Kaapstad
Die Dis-Chem BoobaLoo Expo word hierdie naweek by die GrandWest Casino and Entertainment World in Kaapstad aangebied.
Verskeie werksgeleenthede vir dié studente beskikbaar
Studente van dié akademie kwalifiseer onder andere vir beroepe op passasierskepe, anti-stroper-eenhede en selfs sekuriteit by myne, lodges en vyfsterhotelle.
Plaasveiligheidstelsel doeltreffend deur radiokommunikasie
RTS het ʼn unieke en onbemande plaasveiligheidstelsel wat tans deur duisende boere in Suid-Afrika gebruik word.
Silwerskoon by die huis en kantoor
Camperdown-omgewingsdienste maak slegs van die nuutste tegnologie gebruik.
Want soms moet iemand jou rug vryf…
Ná ʼn tydjie begin ek sukkel om te fokus: Is dit twee hande wat daardie seer knoppe in my skouers so lekker uitvryf, of is daar dalk vier? Is sy aan my linkerkant of my regterkant? Lê ek op my maag of op my rug …?
BoobaLoo-babaprodukte-ekspo binnekort in Kaapstad
Dié gewilde ekspo was tot dusver nog net in Pretoria aangebied. Vanaf 2 – 4 Augustus 2019 kan nuwe ouers egter by die GrandWest Casino in Kaapstad kom aanklop by kenners en verskeie werkswinkels bywoon.
Jy kan SA vs. Nieu-Seeland aanlyn kyk
Kyk hierdie naweek die wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks regstreeks aanlyn wanneer dié twee spanne mekaar die stryd aansê in Wellington.
ʼn Boer maak ʼn plan!
ʼn Landbou-sub-ekspo is vanjaar deel van Sakeliga KragDag 2019.
Knus in die Karoo: Ses plaashuise vir ʼn winterwegbreek
Hetsy dit die nostalgie van eenvoud, die reuk van ’n Dover-stoof in die winter, of net om in stilte oor die vlaktes te staar ─ daar is iets omtrent die plaaslewe waarna almal smag.
BoobaLoo-ekspo binnekort in Kaapstad
Die Dis-Chem BoobaLoo Expo word binnekort in Kaapstad aangebied.
Vroue wil wêreldrekord in pajamas laat spat
Nagenoeg 2 000 vroue van regoor die land word benodig om binnekort ’n wêreldrekord te laat spat vir die meeste vroue wat gelyktydig in hul nagklere gaan fliek. Jy kan deel wees van dié geleentheid!
Sakeliga KragDag 2019: Só lyk ‘Raadsaal’-program
ʼn KragDag-aktiwiteit wat elke jaar groot belangstelling wek, is die Raadsaalprogram. Hoëprofiel kundiges neem op uitnodiging deel aan aanbiedings en paneelbesprekings, en besin en debatteer aktuele sake en onderwerpe van die dag.
Tieners gevonnis vir die Evangelie en gered deur gebed
Eden* en haar vriende het die Here liefgehad en hulle het die Evangelie van Jesus onbevreesd en onbeskaamd gedeel. Hul passie is egter nie goed ontvang deur die teenstrydige godsdienstige leiers nie en hulle is sonder ʼn verhoor in ‘n Ethiopiese tronk gegooi.
Forex-kursusse: ʼn Beginnersgids tot verhandeling
Forex-verhandeling is die koop en verkoop van geldeenhede met die doel om ʼn wins te maak. Hierdie kursus leer jou alles wat jy moet weet.
Só eis jy van die Padongelukkefonds
Hier is ‘n stap-vir-stapgids hoe jy van die Padongelukkefonds (POF) kan eis.
Kom hou jou ram- of henneparty hiér
Om strooimeisie of strooijonker te wees het baie voordele, maar die lekkerste deel is waarskynlik om die henne- of rampartytjie te reël. HIer is ’n lysie plekke waar die hane of die henne bymekaar kan kom om heeldag en -nag te kekkel en kraai.
Wil jy graag oorsee werk? Hier is ʼn paar opsies
Of jy nou lus is om ʼn verandering te maak net vir ʼn paar maande, ʼn jaar of twee of selfs daaraan dink om in Thailand af te tree, kan dié maatskappy jou help.
Geloofsvryheid bitter min in hiérdie Krieketwêreldbeker-nasies
ʼn Skokkende realiteit is dat die helfte van die lande (vyf) wat aan hierdie jaar se Wêreldbeker deelneem, is hoog op die ranglys van lande met beperkte tot byna niks geloofsvryheid vir hulle burgers.
KragDag: Die doen-jou-eie-ding ekspo
KragDag is die grootste alternatiewe energie en selfstandigheid-ekspo in die land en word vanjaar reeds vir die elfde keer aangebied.