Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “tussen ‘gewond’ en ‘gesond’ verskil net een letter
Uitdrukking: ʼn hupstootjie gee
Waar kom ons aan die uitdrukking “‘n hupstootjie gee”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: Goeie geld na slegte geld gooi
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “Goeie geld na slegte geld gooi”
Varsgebekkig: So skelm soos ‘n piramideskema
Die vergelyking “so skelm soos ‘n piramideskema” is geskep deur Rapport se sportskrywer, Louis de Villiers.
Uitdrukking: ʼn Drie in beseringstyd druk
Ken jy die uitdrukking “ʼn drie in beseringstyd druk”? Dis gewoonlik waar laatlammetjies vandaan kom.
Varsgebekkig: ‘n Mooi jassie, maar ‘n lelike hart hê
Die Varsgebekkig-uitdrukking van die week is “‘n mooi jassie, maar ‘n lelike hart hê”.
Uitdrukking: ʼn snaakse entjie mens
Al ooit gewonder hoekom ons praat van “‘n snaakse entjie mens”? Taaltoffie stel ondersoek in
Varsgebekkig: ’n Aartappelsak oor jou kop trek
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “‘n aartappelsak oor jou kop trek”.
Uitdrukking: Ysterklou in die grond slaan
Die uitdrukking “ysterklou in die grond slaan” is ontleen aan die stories van Jakkals en Wolf.
Varsgebekkig: Tydens ‘n droogte voorsien ‘n kaktus jou van water
Het jy al ooit van die uitdrukking “tydens ‘n droogte voorsien ‘n kaktus jou van water” gehoor? Dit was een van die inskrywings vir ‘n Varsgebekkig-uitdrukking.
Uitdrukking: ʼn Blou skeen kry
Hoop jy kry nie ‘n blou skeen nie!
Varsgebekkig: Selfs ‘n klip kan dryf, selfs ‘n engel kan sink
“Selfs ‘n klip kan dryf, selfs ‘n engel kan sink.” Het jy al ooit dié uitdrukking teëgekom?
Uitdrukking: Volstruispolitiek
“Volstruispolitiek” verwys na beleid waarby groot of lastige vrae nie aandag geniet nie. Taaltoffie ondersoek die herkoms.
Varsgebekkig: Van die wieg tot die graf
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “van die wieg tot die graf”
Uitdrukking: Soos ʼn Uilspieël in die maanskyn lyk
Maak seker dat jy nie soos ‘n Uilspieël in die maanskyn lyk nie!
Varsgebekkig: Dit sit op die lip
“Dit sit op die lip” is die oulike vertaling vir “on the tip of my tongue”. Dis ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-veldtog.
Uitdrukking: Iemand hoofbrekens gee
Waar kom ons aan die uitdrukking “iemand hoofbrekens gee”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: Iemand in die steek laat
Waarom sê ons jy het iemand “in die steek gelaat”? Taaltoffie stel ondersoek in
Varsgebekkig: Jou klein skaam
Het jy al ooit die uitdrukking “jou klein skaam” gehoor? Dis een van die Varsgebekkig-inskrywings om streekstaal en nuutskeppings op te teken.
Uitdrukking: varkoor gooi
Wanneer gebruik ons die uitdrukking “‘n varkoor gooi”? Taaltoffie stel ondersoek in