Dié uitdrukking is in die Merweville-omgewing gehoor.
Uitdrukking: Jou kierang(tjies) sal braai
Waar kom die uitdrukking “jou kierang(tjies) sal braai” vandaan?
Uitdrukking: lont ruik
Waar kom ons aan die uitdrukking “lont ruik”? Taaltoffie stel ondersoek in
Klubs, sjebiens, vriende, vyande, en ander diewe
“Vir ʼn taalagie soos ek, is dié kromgetrekte woordbetekenisse behoorlik fassinerend.” Sophia Kapp deel ‘n paar lekkertes.
Varsgebekkig: afslaap
“Ek sal jou vergewe, maar jou nie afslaap nie.” Dié uitdrukking is oorspronklik in Riebeek-Wes opgeteken.
Uitdrukking: Geen haan sal daarna kraai nie
Daar skuil ‘n oulike legende agter die uitdrukking “geen haan sal daarna kraai nie” wat gebruik word om te verwys na iets wat ‘n geheim sal bly .
Varsgebekkig: Bokappel
Al ooit van “bokappel” gehoor? Dis die Varsgebekkig- uitdrukking van die week.
Uitdrukking: Die voet in die stiebeuel hê
Waar kom ons aan die uitdrukking “die voet in die stiebeuel hê”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: Moenie hokaai skree voor jy oor die brug is nie
Al ooit gewonder wat die Afrikaans sou wees vir “Don’t count your chickens before they are hatched”? Taaltoffie stel ondersoek in
Varsgebekkig: As die vuur reg is, moet jy braai
“As die vuur reg is, moet jy braai” is ‘n vernuwing van ‘n ou, bekende gesegde. Dis ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-projek
Sukkel jy ook soms met die oggend-blues?
Ek sal nooit vergeet hoe ek jare gelede tot groot vermaak van my radiokollegas met ’n onpaar skoene by die werk opgedaag het nie. Dit was een van daardie met-die-verkeerde-voet-uit-die-bed-klim-dae.
Uitdrukking: Dis ‘n storm in ‘n koppie (koffie)
Daar is talle uitdrukkings, vergelykings en spreekwoorde in Afrikaans waar “koffie” die onderwerp is. Kan jy aan nog ‘n paar dink?
Varsgebekkig: Breinpouse
Het jy al ooit ‘n “breinpouse” beleef? Dis een van die inskrywings van VivA se Varsgebekig-inisiatief.
Iemand se tande is getrek
Hoekom sê ons “iemand se tande is getrek”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: As die kos koud word, word die vrou warm
‘n Uitdrukking wat dalk gereeld in sommige huise van toepassing is!
Uitdrukking: Pampoentyd
Weet jy hoe laat is “Pampoentyd”? Taaltoffie stel ondersoek in
10-jarige neem oulikste idioomfoto’s
Die 10-jarige Jonathan Möller het ʼn oog vir ʼn mooi foto en het uitstekend gevaar in vanjaar se Nasionale Eisteddfod.
Varsgebekkig: Ruskis
Het jy al ooit van ‘n “ruskis” gehoor? Dis ingestuur as deel van die Varsgebekkig-projek.
Uitdrukking: Iemand se turf sit
Hoekom sê ons “iemand se turf sit”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: Die beste touleier sit op die voorbok
Dis maklik om ander te kritiseer as jy nie die werk hoef te doen nie.