Al ooit gewonder waar ons aan die uitdrukking “handuit ruk” kom? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: op eie wieke dryf
Wanneer sê ons iemand “dryf op eie wieke”? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking
Uitdrukking: kluitjies bak/verkoop
Waarom sê ons iemand bak/verkoop kluitjies as hulle leuens vertel? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: Iemand se eweknie wees
Wat het iemand se “eweknie” met ‘n familie-stamboom te doen? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: iemand se ore brand
Hoekom sê ons iemand se ore brand? En wat beteken dit as die linker- of regteroor brand? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Jou skapies op die droë hê
Hoekom sê ons van iemand, wat taamlik welgesteld is, dat hy sy skapies op die droë het? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking
Uitdrukking: Saans gousblom, soggens molshoop
Dié uitdrukking kom handig te pas as iemand die vorige aand kaatjie van die baan was, maar die volgende oggend platgeslaan bly lê.
Uitdrukking: Antjie Somers
Wie is Antjie Somers en hoekom is kinders vir haar bang? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: ʼn Brawe Hendrik
Hoekom praat ons van “‘n brawe Hendrik” of “‘n brawe Maria”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: Boontjie kry sy loontjie
Dié uitdrukking is ontleen aan ‘n Nederlandse sprokie van Ertjie, Boontjie, Strooitjie en Kooltjie Vuur …
Uitdrukking: Iemand beduie hoeveel blou boontjies vyf is
Hoekom op aarde sal ons sê jy “beduie iemand hoeveel blou boontjies vyf is”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: bekaai wees
Waarom sal ons sê iemand is “bekaaid” en waar kom ons aan dié uitdrukking? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: witvoetjie soek
Waar kom ons aan die uitdrukking “witvoetjie soek”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: Ons is kiets
Waar kom ons aan die uitdrukking “ons is kiets”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: Iets is agter die drilsaal
Wat op aarde is die drilsaal en wat het dit met perdewedrenne te doen? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking
Uitdrukking: Soveel weet van iets as die man in die maan
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Soveel weet van iets as die man in die maan”
Uitdrukking: Goeie wyn het nie ‘n krans nodig nie
Iets wat goed is, hoef nie geprys te word nie. Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “Goeie wyn het nie ‘n krans nodig nie”.
Uitdrukking: Die nuutste snuffie
Wat op aarde is “die jongste snuffie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: Tussen die reëls lees
Wat is die interessante geskiedenis agter die uitdrukking “tussen die reëls lees”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: Vandag fiks en môre niks
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “vandag fiks en môre niks”